Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 3 Huistaal Afrikaans Kwartaal 3 Aktiwiteitboek 4, 5, 6 (x92 bl)
- Luister na ‘n reeks instruksies en reageer gepas.
- Doen ‘n mondelinge aanbieding.
- Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters.
- Hersien klanke wat reeds onderrig is.
- Herken woorde wat op -er eindig soos agter; -el soos ketel aan die einde van ‘n woord.
- Herken woorde wat op -lm eindig soos warm, skelm.
- Herken woorde wat op -ng, en -nk eindig soos sing, drink.
- Herken woorde wat op -like en -ige eindig soos heerlike, besige.
- Verdeel woorde in lettergrepe, soos blaar – bla-re; katte – kat-te; hande – han-de.
- Doen woordbou-aktiwiteite deur die klanke te gebruik wat onderrig is.
- Spel woorde korrek deur klankkennis te gebruik in informele toetse, diktee en in alle skriftelike werk.
- Transkribeer woorde en sinne korrek in die lopende skrif.
- Vorm kleinletters en hoofletters korrek en sonder huiwering in lopende skrif / skrif met verbindings.
- Skryf ten minste twee paragrawe (tien of meer sinne) oor persoonlike ervarings, soos daaglikse nuus of skoolgebeure.
- Skryf eie of bekende storie of ander kreatiewe teks van ten minste tien sinne.
- Hou ‘n dagboek van een week waarin die weer en ander inligting vervat is.
- Skryf ‘n eenvoudige boekresensies.
- Gebruik leestekens korrek: hoofletters, punte, vraagtekens, kommas, uitroeptekens en aanhalingstekens.
- Identifiseer en gebruik selfstandige naamwoorde, byvoeglike naamwoorde, werkwoorde en bywoorde korrek.
- Gebruik teenwoordige en verlede tyd korrek.
Alice Swart –
SUNELLE BRITS –
Ek is vreeslik gelukkig met my produk!
Anonymous –
Mandi Clark-Brown –
Anonymous –
Baie oulik
Elizabeth Botes –
Esmari Kotzé –
Racel Smith –
Soos altyd – Puik werk. Dankie, Kobie.
Sané Nel –
Wonderlik
Sonia Eksteen –
Nadia Verwey –
Monja –
Terri Botha –
Michayla Minnaar –
Dit is baie oulik.
Elmien Schlechter –
Surene Theron –
Karin Bekker –
Uitstekend!!
Anel De Bruyn –
Baie oulik
Annelien –
Sonja Otto –
Excellent
Joy Husselmann –
Kirsty Dee Daniels –
Kid-friendly
Marisa –
Outstanding
Andrew Siebert –
Wilmari Holtshauzen –
Sonja de Klerk –
Althea Gordon –
Leon Coetser –
surette van der walt –
Rhoda Smit –
Excellent booklets, especially for revision purposes.
Francisca Barnardt –
Tina Nel –
Annamarie Barnard –
Evette Harrison –
Karen Gordon –
Thank you
Maleen Van Deventer –
Elaine v. –
Anonymous –
Merethia Landsberg –
Ciska Robson –
Baie oulik dankie vir jou harde werk
Elsie –
Christien Pretorius –
Marlene Nel –
Celeste Greyling –
Geralee D. –
Cecile Buitendag –
Liza Papenfus –
Gerda de Villiers –
Baie oulik!
Lindy Pienaar –
Elizabeth Koopman –
Marica Barnard –
Works well for extra work and LSEN learners
Jani Theron –
Annelien Steyn –
Anonymous –
Anonymous –
Wonderlike hulpbron wat als het wat mens nodig ????
Anonymous –
Ulricke Muller –
Fantasties
Marietjie Woller –
Annemé Van Jaarsveld –
Corrie Baartman –
Anonymous –
Jolin Wanie –
Estie Smith –