Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 3 Huistaal Afrikaans Kwartaal 3 Aktiwiteitboek 7, 8, 9 (x104 bl)
- Voer onderhoude met mense volgens ‘n bepaalde doel.
- Luister na ‘n storie en identifiseer die verwantskap tussen oorsaak en gevolg in die storie.
- Neem deel aan besprekings en gee sinvolle terugvoering.
- Gee die logiese volgorde van gebeure.
- Luister vir besonderhede in stories en ander mondelinge tekste en beantwoord oopeindevrae.
- Vertel ‘n storie met ‘n begin, middel en einde.
- Herken alle klankkombinasies wat alreeds aangeleer is.
- Herken en gebruik meervoude by woorde wat uit lang vokale bestaan soos boom – bome.
- Herken en gebruik meervoude van eenlettergrepige woorde wat verdubbeling van die slotmedeklinker neem soos potte, koppe, visse.
- Herken en gebruik verkleinwoorde van eenlettergrepige woorde wat op -ng eindig en -etjie as verkleiningsvorm kry soos dingetjie.
- Herken en gebruik verkleinwoorde van meerlettergrepige woorde wat op -ng eindig soos garinkie.
- Herken en gebruik verkleiningsvorme met -ie, -tjie, -pie, -jie soos muisie, deurtjie, soompie, matjie.
- Herken verkleinwoorde waarin die slotkonsonant verdubbel soos bussie, kassie, takkie.
- Verdeel woorde in lettergrepe soos blaar – bla-re; katte – kat-te; hande – han-de.
- Skryf persoonlike tekste in verskillende vorme: ‘n dagboekinskrywing, ‘n brief aan ‘n familielid, ‘n beskrywing.
- Beplan, skryf, redigeer en bied eie storie van ten minste twee paragrawe aan (tien of meer sinne) en voorsien die skryfstuk van ‘n opskrif.
- Gebruik verskillende sinstrukture soos stelsinne, vraagsinne, bevelsinne.
- Gebruik leestekens korrek: hoofletters, punte, vraagtekens, kommas, uitroeptekens en aanhalingstekens.
- Identifiseer en gebruik selfstandige naamwoorde, voornaamwoorde, byvoeglike naamwoorde, werkwoorde, bywoorde en voorsetsels korrek.
- Voeg sinne saam deur voegwoorde te gebruik, soos en, maar, want.
Christa Oosthuizen –
Maleen Van Deventer –
Dankie vir goeie werk?
Anonymous –
Baie oulik
Elizabeth Botes –
Elna Botha –
Ek weet nie waar jy die tyd kry om ALMAL se taak soveel ligter te maak met hierdie ongelooflike hulp nie. Baie dankie.
Esmari Kotzé –
Racel Smith –
Soos altyd – Puik werk. Dankie, Kobie.
Sané Nel –
Goeie produk
Sonia Eksteen –
Nadia Verwey –
Jeanetta Verdoes –
Pauline Dobson –
Nolene –
Vreeslik oulik!!!
Elmien Schlechter –
Elreze Pohl –
Kinders gaan dit vreeslik geniet.
Jeanita L. –
Engela Gerner –
Anonymous –
Rika Boffa –
Soos altyd oulike werk!
Annelien –
Joy Husselmann –
Kirsty Dee Daniels –
Fantastic!
Marisa –
Outstanding
Andrew Siebert –
Wilmari Holtshauzen –
Sonja de Klerk –
Florence van Zyl –
Althea Gordon –
Anonymous –
Anonymous –
Nicolene Monokoane –
Baie dankie dit maak die werk en skool hou baie makliker????
Aletta Bothma –
Maleen Van Deventer –
Liza Papenfus –
Marlene Nel –
Anonymous –
Sunaé –
Ciska Robson –
Very helpful recources I will definitely recommend this
Mariaan –
Christel Nothnagel –
Baie dankie vir jou hulpmiddels. Maak skoolhou soveel makliker
liezen le roux –
Eliza Marinda –
Good
Ulricke Muller –
Baie handig vir onafhanklike werk.
Carla Myburgh –
Leonie W. –
Great and very useful.
Anonymous –
Herman K. –
Marietjie Woller –
Jou werk is regtig van baie hoë gehalte! Baie dankie dat ek deel mag wees van jou harde werk.
Elizbe Kotze –
Anonymous –
Anonymous –
Felicity Botha –
Anouschka Brandt –
Anonymous –
Baie goeie hulpmiddels
Kobie Preez –
Fantastiese hulp, baie dankie!
Sonika –
Anonymous –
Estie Smith –