Die Funda Wande lesplanne is ontwerp om Graad 3-leerders se taal- en lewensvaardighede te ontwikkel deur ‘n gestruktureerde benadering wat op die Funda Wande Leerderaktiwiteitsboek (LAB) gebaseer is.
Hierdie planne fokus op luister en praat, leesbegrip, klanke, handskrif, visuele kuns, en liggaamsopvoeding, en bied interaktiewe aktiwiteite wat leerders se betrokkenheid en begrip bevorder.
Die lesplanne is beskikbaar in PDF formaat sowel as MS Word formaat om aanpassings te kan maak soos nodig.
Neem kennis dat hierdie lesplanne gebaseer is op Funda Wande se Leerderaktiwiteitsboek (LAB) vir Graad 3 Kwartaal 4 vir Huistaal & Lewensvaardigheid.






Rachelle Persens (verified owner) –