Opgestel deur Kobie Kleynhans
Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 3 – Kwartaal 1 [PDF & MS WORD]
10x Weke (50X Bladsye)
KABV RIGLYNE GEVOLG
Sluit die riglyne in vir Basislynassessering.
Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.
Daaglikse beplanning is soos volg opgedeel:
- Luister & Praat.
- Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou; Sigwoorde; Woordeskat.
- Lees – Gesamentlik; begeleide en onafhanklike lees.
- Skryf: Handskrif; Taalgebruik- & taalstruktuur; Kreatiewe Skryf.
Die doel en struktuur van die lesbeplannings fokus hoofsaaklik op inhoud/konsepte wat geonderrig moet word in ooreenstemming met die KABV kurrikulum. Dit verskaf ‘n omvattende raamwerk vir die organisering en doeltreffend riglyn vir lesse, met inagneming van die leerdoelwitte, kurrikulumvereistes, en die behoeftes van die leerders.
Die hulpbronne wat beskikbaar is op die webwerf se doelwit is om konsepte wat reeds onderrig is te ondersteun en om aanvullende materiaal te bied wat spesifiek aangepas is vir ‘n wye verskeidenheid kurrikula en onderrigstyle.
Daarom mag dit nodig wees vir jou as opvoeder om die lesbeplanning aan te pas en te personaliseer om dit in lyn te bring met jou hulpbronvereistes. Vir die rede is die lesbeplanning beskikbaar gestel in MS Word formaat.
Sonja Ferreira –
Fantasties!
Maroldia Seas –
?
Lizette De Jager –
Anushka du Plessis –
Mari-Louise Schaaf –
Julene Farmer –
Excellent planning CAPS BASED THANK YOU.
Andrew Siebert –
Abigail Jonker –
Hellen Mpe –
Danita Botha –
Baie breedvoerig.
Annelie F. –
Izahn Landman –
Marlene Nel –
Anonymous –
Klaryn Greyling –
Elize Van wyk –
Fantasties baie dankie
Chantelle Theron –
Kaydene Cloete –
Berna –
Michalynn Douglas –
Annemie Oosthuizen –
Davida Nel –
Vivienne –
Pebbles Project –
Amelia Roux –