Graad 3 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 3

(11 customer reviews)

R25,00 incl. VAT (15%)

Graad 3 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 3

Leestekens

  • Oorsig van leestekenreĆ«ls en gebruik: Hoofletters, punt, komma, vraagteken, dubbelpunt, aanhalingstekens.
  • Skryf sinne met korrekte leestekens.
  • Redigeer ‘n leesstuk met leestekens.
  • Leestekens in paragrawe.

Woordsoorte

  • Voorsetsels: Voltooi sinne deur die korrekte voorsetsels te gebruik.
  • Voegwoorde: Verbind twee sinne met voegwoorde (bv. maar, want).
  • Selfstandige naamwoorde: Herken en onderstreep die selfstandige naamwoorde.
  • Byvoeglike naamwoorde: Voltooi sinne deur toepaslike byvoeglike naamwoorde te gebruik.
  • Persoonlike voornaamwoorde: Gebruik van voornaamwoorde in sinne.

Sinsoorte

  • Stelsinne, vraagsinne, bevelsinne en uitroepsinne: Benoem en skryf sinne in elke vorm.

Ontkennende Sinne

  • Skryf sinne in die ontkennende vorm.

Klassifiseer en Organiseer

  • Rangskik woorde in alfabetiese volgorde.
  • Klassifiseer en organiseer lyste volgens spesifieke kriteria.

Tydsvorme

  • Skryf sinne in verlede, teenwoordige, en toekomende tyd.
  • Gebruik van raamwerke soos “Gister het…” en “MĆ“re sal…”.
  • Onderskei en benoem die tydsvorm van sinne.

Afkortings

    • Aanspreekvorme en algemene afkortings: bv. mnr., asb., ens.

11 reviews for Graad 3 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 3

  1. Maroldia Seas

    ?

  2. LIZELLE MAYERS

  3. Nolene

  4. Giorgette

  5. Charmaine Wannie

  6. Mariska Louw

  7. Michelle

  8. Leonie W.

    Great and very useful.

  9. Angelique Van Vreden

  10. Anonymous

    Mal oor jou vraestelle, dit help ons baie!

  11. Anonymous

    Goeie oefeininge wat hersieing ook help.

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top