Graad 3 Huiswerkboek Kwartaal 1

(21 customer reviews)

R75,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Kwartaal 1 Huiswerkboek

  • 8 Weke: Maandag – Donderdag

*** Hierdie is ‘n veelsydige boekie wat ook vir hersiening of intervensie gebruik kan word.

Ontdek die veelsydige Graad 3 Kwartaal 1 Huiswerkboek met 8 weke se leerplesier! Versterk Huistaal, Engels FAL en Wiskunde met klankbou, taalgebruik en getalbegrip. Ook geskik vir hersiening/intervensie. Bevat bladsye vol aktiwiteite vir sigwoordeskat, leesbegrip, handskrif, vergelyking, optelling, meting en meer. Verbeter jou kind se leerervaring vandag nog!

  1. Huistaal
  • Sigwoordeskat (15 woorde per week)
  • Klankbou (Speltoets elke Vrydag)
    • Herken en gebruik dubbelklanke korrek (-aa-; -ee-; -oo-; -uu-).
    • Herken en gebruik klanke wat uit twee vokale bestaan korrek (-ie-; -oe-; -ui-; -eu-; -ei-).
    • Herken en gebruik tweeklanke wat uit drie letters bestaan (-ooi-; -aai-; -oei-; -eeu-)
    • Herken en gebruik beginklanke van woorde soos: spr-; skr-; str-.
    • Gebruik dubbel medeklinkers aan begin van woorde korrek bv. bl-; kr-; fl-; ens.
    • Herken en gebruik rymwoorde.
  • Handskrif: Lopende Skrif
  • Taalgebruik
    • Meervoude met -e, kort vokale & lang vokale
    • Leestekens
    • Tydvorme: Verlede, toekomende en hede
    • Woordsoorte: werkwoorde, selfstandige nw.
  1. English FAL
  • Spelling words
  • Consonant digraphs e.g. -sh-; -th-; -ch-; wh-
  • Vowel diagraphs e.g. -oo-; -ee-; -ay-; -oa-
  1. Wiskunde
  • Vergelyk, beskryf & orden getalle
  • Skryf & lees getalname
  • Getalkombinasies tot 15
  • Optelling/Aftrekking
  • Plek & Getalwaarde
  • Breuke
  • Herbenoem/Uitgebreide Notasie
  • Berekeninge met geld
  • 2-D vorms & 3-D voorwerpe
  • Meting: Tyd & Lengte
  • Woordsomme

21 reviews for Graad 3 Huiswerkboek Kwartaal 1

  1. Natasha Davis

  2. Faeza F.

  3. Heste Scholtz

  4. Anonymous

    Thank you very much…very impressive.

  5. Anonymous

    Baie dankie vir al jou wonderlike hulpbronne. Dit is werklik ‘n great hulp. Baie dankie ook vir jou goeie diens ons waardeer dit xx

  6. Anonymous

    Baie dankie, I love this workbook

  7. Minike

  8. Michalynn Douglas

  9. Michelle August

  10. Co-maine Bailey

  11. Rhevohn

  12. Bianca Engelbrecht

    Goeie kwaliteit!

  13. Christa Oosthuizen

  14. Kesia

  15. Marietjie Woller

    Jou werk is regtig van baie hoë gehalte! Baie dankie dat ek deel mag wees van jou harde werk.

  16. Rulene Taff

    My Klaskamer hulpbronne bring n absolute lus vir leer in my klaskamer.Fantastiese hulpbronne.I simply ❤ lovit
    Dankie Baie.

  17. Mariche Joubert

  18. Yedisha Ramkilowan

  19. Davida Nel

  20. Anna Swanepoel

  21. Anonymous

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top