Graad 3 Klankbou TAAKKAARTE 2
Taakkaarte sluit die volgende in:
- Meervoude met kort/lang vokale klanke
- Meervoude met -e of -s
- Meervoude met woorde wat eindig op -f
- Meervoude met woorde wat ‘n -te bykry.
- Verkleining met -ie
- Verkleining met woorde wat eindig op ‘n -t of -d
- Verkleining met -tjie
- Verkleining met -etjie
- Verkleining met -kie
- Verkleining met -pie
- Agtervoegsels -ig /-ik
- Kappie ê woorde
- Deelteken ë woorde
- Woorde met -ng/-nk in die middel
- Woorde wat eindig op –er; –el.
(22 Taakkaarte – Lamineer vir hergebruik)
Anonymous –
Liana –
Ronelle Muller –
Kobie se produkte is awesome….
Tracey –
Awesome
Chantell Henrico –
Danel Venter –
Marlene Streicher –
Baie goed en doeltreffend. Gr. 3 se werktempo is vinniger en hulle moet gewoond gemaak word aan groter hoeveelheid werk. Stel voor dalk 8-10 sinne per aktiwiteit.
Gertruida Strydom –
Henda Visser –
Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS
Jeanita Le Roux –
Renay Fayed –
Julene Farmer –
Thanks very much helpful useful resources.
Riette Taylor –
As ‘n mamma wat tuisskool, geniet ek hierdie produkte vreeslik baie. Dit gee my genoeg struktuur om te weet dat ek alles dek; ek kan net volg, maar dit druk my ook nie in ‘n boks soos sommige ander programme nie.
Die feit dat die werk in kwartale verdeel is, is ook puik. (Dis dalk iets wat by die Engels ook gedoen kan word?)
Dit maak my lewe baie makliker. Ek wens dat ek dit met my 2 oudstes al gehad het, maar Boetie#3 trek nou al daai voordeel ????
Anel De Bruyn –
Ongelooflike produk
Elize Labuschagne –
Althea Gordon –
Angelique Van der Walt –
Ek gaan absoluut mal oor al die produkte.
Evette Harrison –
Christel Nothnagel –
Janine Maart –
Michelle –
Amariska Smith –
Cecile Buitendag –
Ané Keyser –
Jani Theron –
Anonymous –
Ami Brooks –
Erica Cloete –
Elizbe Kotze –
Doris –
Uitstekende ondersteuning boekie
Jolin Wanie –
Roeleen F. –