Graad 3 Lewensvaardigheid Stories Boek 2
12x Begripslees stories en vrae wat lewensvaardigheidsonderwerpe dek.
- Onderwerpe: Gesonde Eetgewoontes; Insekte; Lewenssiklusse & Herwinning
- Antwoorde ingesluit
Hierdie stories is ‘n manier om kinders te help om lewensvaardighede te ontwikkel deur middel van stories en om Lewensvaardigheidsbegrippe op ‘n prettige manier bekend te stel.
Die stories bied realistiese scenario’s waarmee lesers kan vereenselwig en dit verskaf voorbeelde van hoe om verskillende lewensvaardighede in verskeie situasies toe te pas.
Sanet van Wyk –
Robyn Deerans –
Anonymous –
Anonymous –
charlene vorster –
Francis Olfin –
Dankie vir jou interessante en uitstekende werk!
Annelie Botha –
Isabel –
Patricia de Klerk –
enjoy using easy to understand big help with homework
Anonymous –
Nalize –
Nandi Roos –
Jolin Wanie –