Graad 3 Lewensvaardigheid Stories Boek 3
15x Begripslees stories en vrae wat lewensvaardigheidsonderwerpe dek.
- Onderwerpe: Openbare Veiligheid; Besoedeling: Leefwyses uit die Verlede; Die Ruimte
- Antwoorde ingesluit
Hierdie stories is ‘n manier om kinders te help om lewensvaardighede te ontwikkel deur middel van stories en om Lewensvaardigheidsbegrippe op ‘n prettige manier bekend te stel.
Die stories bied realistiese scenario’s waarmee lesers kan vereenselwig en dit verskaf voorbeelde van hoe om verskillende lewensvaardighede in verskeie situasies toe te pas.
Sanet van Wyk –
Anonymous –
charlene vorster –
Francis Olfin –
Puik werk!!
Annelie Botha –
Anonymous –
Anonymous –
Stories is verstaanbaar vir graad 3’s. Temas vir kwartaal 3 gedek. ‘n Groot hulp vir ‘n besige juffrou!
Isabel –
Lenel Koch –
Anonymous –
Nandi Roos –