Graad 3 Lewensvaardigheid Stories Boek 4
14x Begripslees stories en vrae wat lewensvaardigheidsonderwerpe dek.
- Onderwerpe: Produkte en Prosesse; Rampe; Diere wat ons help; Godsdienstige en ander spesiale dae.
- Antwoorde ingesluit
Hierdie stories is ‘n manier om kinders te help om lewensvaardighede te ontwikkel deur middel van stories en om Lewensvaardigheidsbegrippe op ‘n prettige manier bekend te stel.
Die stories bied realistiese scenario’s waarmee lesers kan vereenselwig en dit verskaf voorbeelde van hoe om verskillende lewensvaardighede in verskeie situasies toe te pas.
Sanet van Wyk –
Baie dankie, jy maak my werk soveel makliker!
Anonymous –
charlene vorster –
Annelie Botha –
Nandi Roos –