Hierdie kindervriendelike Wiskunde-aktiwiteitsboekies vir Graad 3 Kwartaal 2, geskryf deur Kobie Kleynhans, dek sleutelinhoud areas soos Getalle, Bewerkings en Verwantskappe, Patrone en Funksies, Ruimte en Vorm (Meetkunde), Meting, en Datahantering. Perfek ontwerp om jong leerders te help om wiskundige konsepte met selfvertroue en begrip te bemeester.
Graad 3 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 4
R75,00 incl. VAT (15%)
Ankie Wassermann –
Lizette Joubert –
Felicity T. –
Annelie Hugo –
Anonymous –
Would love to have the memo with it!
Anonymous –
Lulu Janse van Rensburg –
Excellent
Annelien –
Anonymous –
Baie volledig. Baie dankie!
Sancea Jacobs –
Mariana van Eyssen –
ELIZABETH LE ROUX –
Els B. –
Sonja de Klerk –
Louise Booyse –
Yolanda van Rensburg –
Arrie Fouche –
Sinvia Redelinghuys –
Ankia Brooks –
Ek koop die boekies aan vir my eie kinders, maar ek is ook ‘n juffrou en is baie beindruk met hoe deeglik die werk alles opgesom en saamgesit is.
Dankie dat julle dit maklik maak vir kinders om hul volle potensiaal te bereik.
Dinnie Breed –
Lizzy Joubert –
Vonnie Visagie –
karen le roux –
ingrid –
Reinette –
Lydia F. –
Chantel Jacobsz –
Marie J. –
Ek is baie beïndruk met die kwaliteit, uiteensetting en gehalte van jou werk. Dit het my nou 3 jaar geneem om al my graad 3 huiswerkboeke, stories ens. oor te doen totdat ek tevrede is. Ek gebruik meestal jou werk vir intervensie met n paar sukkelaars of as ek bykomend n werksvel benodig soos n grafiek. Dit wys darem net vir my ook dat ek na baie jare se onderwys darem nog reg dink en doen en die resultate sien. Hou asb. aan met jou werk. Dis verseker uitstekend!
Anonymous –
Leigh Pick –
Annamarie Barnard –
Vir alles gee ek 5’e want ek sal dit glad nie kan doen nie laat staan nog so perfek.????
louise –
Always quick and efficient. Excellent service.
Product is well set out and user-friendly.
I am as always, a satisfied customer.
Sanet –
Baie van nut en oulik!!
Jacqueline LOTTERING –
Nadia Graaff –
Esmarie Rohr –