Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 1 (Konsepte Boek 1-3)
Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.
Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 3 vir Kwartaal 1.
Sluit konsepte in:
- Gee ‘n redelike skatting van ‘n aantal voorwerpe wat deur tel nagegaan kan word
- Gebruik groepering as ‘n strategië vir telling
- Tel aan en terug sluit in tussen 0 en 200 in 1’e, 2’s, 3’e, 4’e, 5’e en 10’e.
- 1’e van enige getal tussen 0 en 200
- Identifiseer, herken lees en skryf getalsimbole 0 – 500
- Identifiseer, herken en lees en skryf getalname 0 – 250
- Vergelyk heelgetalle tot 99 deur woordeskat soos kleiner as, groter as, meer as, minder as en is gelyk aan te gebruik
- Orden heelgetalle tot 99 van die kleinste tot die grootste, en van die grootste tot die kleinste
- Herken die plekwaarde van getalle tot 250
- Ontbind 3-syfer getalle tot 250 in veelvoude van honderde, tiene en ene
- Identifiseer en benoem die plek/getalwaarde van elke syfer
- Herken en identifiseer Suid-Afrikaanse munte en banknote
- Oplossing van geldprobleme wat totale en kleingeld in rand of sent insluit
- Optelling/Aftrekking tot 250
- Vermenigvuldig getalle 1 tot 100 met 2, 3, 4, 5
- Verdeel getalle tot 100 met 2, 5, 10
- Vergelyk getalle tot 200 en sê watter is 1; 2; 3; 4; 5; 10 meer of minder
- Herroep optel en aftrekfeite tot 20
- Optel of aftrek veelvoude van 10 van 0 tot 100
- Gebruik en benoem breuke in bekende kontekste insluitende halwes, kwarte, agstes, derdes,
- sesdes, vyfdes
- Herken breuke in die vorm van diagramme
- Skryf en herken breuke as een helfte en in diagramme bv. 1/3
- Lees analoog en digitale tyd
Anonymous –
Lizette Joubert –
Saruné Du Plessis –
100%
Anonymous –
Jerine Du Plessis –
Anonymous –
Anonymous –
Erika Lotriet –
Ilse Du Buson –
Vanessa Curle –
Annelie Hugo –
Elda Lombaard –
Nicolene –
Anonymous –
Anonymous –
Uitstekend!
Nadia Verwey –
Kobie jy is ongelooflik! Waardeer jou en jou produkte!
Rene Du Plessis –
Nadia Van Reenen –
Ria Pretorius –
Monique –
Lorette du Plessis –
Yolandi Nel –
Kobie se apparaat en boekies is werklik UITSTEKEND!
Corne De Kock –
Annamarie Barnard –
Louise Booyse –
Rene Uys –
Elize Eksteen –
mari de beer –
Martinel Klopper –
Antoinette Engel –
Lerine Joubert –
Die middels is ‘n fees om mee te werk. Alles in een.
Althea Gordon –
Petronel le Roux –
Marloise Potgieter –
Leonie W. –
Wanda Pretorius –
Chantel Jacobsz –
wendy fillies –
Corné –
Rulene Taff –
My Klaskamer hulpbronne bring n absolute lus vir leer in my klaskamer.Fantastiese hulpbronne.I simply ❤ lovit
Dankie Baie.
Doris –
Ronelle Terblanche –
Martelize –
Esmarie Rohr –