Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 2 (Konsepte Boek 4-6)
Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.
Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 3 vir Kwartaal 2.
Sluit konsepte in:
- Tel aan en terug in veelvoude van 2, 3, 4, 5, 10, 25, 100 tussen 0 – 500.
- Identifiseer, herken en lees getalle simbole 0 – 1 000.
- Optel of aftrek veelvoude van 10 van 0 tot 100.
- Vergelyk getalle tot 500 en se wat 1/2/3/4 /5/10 meer of minder as.
- Herroep optel en aftrekfeite tot 30.
- Getalkombinasies tot 30.
- Skryf getalsimbole 0 -1 000.
- Identifiseer, lees en skryf getalname 0 – 250.
- Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 500.
- Herken die plekwaarde van getalle tot 500
- Ontbind drie-syfer getalle tot op 500 in veelvoude van 100, veelvoud van tiene en ene.
- Identifiseer en benoem die getalwaarde en die plekwaarde van elke syfer.
- Optelling/Aftrekking tot 400.
- Aftrekking vanaf 400.
- Verdeel getalle tot 50 met 2, 4, 3, 5, 10.
- Getalpatrone
- Gebruik en benoem breuke in bekende kontekste insluitende halwes, kwarte, agstes, derdes, sesdes, vyfdes en herken breuke in die vorm van diagramme.
- Skryf breuke as 1/2, 2/3 ens.
- Lees tyd en werk met ‘n kalender
- Lees tyd in verskillende formate (analoog en digitaal)
Anonymous –
Lizette Joubert –
Saruné Du Plessis –
Baie goed
Anonymous –
Anonymous –
Michelle –
Ilse Du Buson –
Annelie Hugo –
Henda Visser –
Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS
Elda Lombaard –
Annelisa Liebenberg –
Nicolene –
Anonymous –
Anonymous –
Net wat ek nodig het.
Nadia Verwey –
Rene Du Plessis –
Gaynor Noah –
Nadia Van Reenen –
Yolandi Nel –
Kobie se apparaat en boekies is werklik UITSTEKEND!
Louise Booyse –
Rene Uys –
Elize Eksteen –
Leon Coetser –
Evelyn Cloete –
Very very good I love it all
mari de beer –
Tina Nel –
Annamarie Barnard –
Antoinette Engel –
Lerine Joubert –
Althea Gordon –
Nicolene Monokoane –
Janine van Zyl –
Catherine –
Petronel le Roux –
Marloise Potgieter –
Herman –
Wanda Pretorius –
Chantel Jacobsz –
Doris –
Review for Wiskunde Graad 3 Konsepte Boek 4
★ ★ ★ ★ ★
Lesley-Ann –
Baie behulpsaam
Tebogo –
ANSIE –
Baie oulike boekie en lekker oefening vir die kinders.
Anneonette –
Die inligting is mooi uiteengesit en die bladsy is aanloklik vir die leerder om die werk te geniet.
Esmarie Rohr –
Estie Smith –