Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 3 (Konsepte Boek 7-9)
Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.
Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 3 vir Kwartaal 3.
Sluit konsepte in:
- Tel aan/terug in 1’e; 2’e; 3’e; 4’e; 5’e; 10’e; 25’s; 50’s; & 100’s
- In 20s, 25s, 50s, 100e tot ten minste 1 000.
- Identifiseer, herken en lees getalle simbole 0 – 1000.
- Herroep optel en aftrekfeite tot 30.
- Herroep optel en aftrekfeite van veelvoude van 10 vanaf 0-1000.
- Vergelyk getalle tot 1000 en sê watter is 1/2/3/4/5/10 minder of meer.
- Hoofrekene: Vinnige herroep: Vermenigvuldiging- & delingfeite
- 2-maal tafel tot op 2 x 10
- 10-maal tafel tot op 10 x 10
- Identifiseer, herken en lees getalle simbole 0 – 1000.
- Skryf getalsimbole 0- 1000.
- Identifiseer, herken en lees getalname 0 -1000.
- Skryf getalname 0-1000.
- Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 999.
- Gebruik ranggetalle om volgorde, plek of posisie aan te dui.
- Herken die plekwaarde van drie-syfer getalle tot 999
- Herken wat elke getal verteenwoordig.
- Ontbind 3 syfer getalle tot op 750 in veelvoude van 100, veelvoud van tiene en ene (HTE).
- Identifiseer en noem die waarde van elke getal.
- Optelling tot 999, Aftrekking vanaf 999.
- Vermenigvuldiging getalle 2,3,4,5,10 tot ‘n totaal van 100.
- Verdeel getalle tot 50 met 2, 3, 5, 10.
- Herken breuke in die vorm van diagramme.
- Begin herken dat twee halwes of drie derdes een hele maak en dat een helfte en twee kwarte ekwivalent is.
- Skryf breuke as 1 halwe, 2 derdes.
- Lees 12-uur tyd in ure, halfure, kwartiere, minute op analogiese horlosies en digitale horlosies en ander digitale instrumente wat tyd aandui byvoorbeeld selfone.
Lizette Joubert –
Saruné Du Plessis –
Sinvol
Anonymous –
Anonymous –
Heila Barkhuizen –
Annelie Hugo –
Elda Lombaard –
Annelisa Liebenberg –
Nicolene –
Anonymous –
Sinvia Redelinghuys –
Soos altyd vinnige diens en wonderlike boekies! Dankie Kobie!
Nadia Verwey –
Rene Du Plessis –
Nadia Van Reenen –
Gertruida Strydom –
Yolandi Nel –
Louise Booyse –
mari de beer –
Petronel le Roux –
Herman –
Uitstekende Hulpmiddels!!
Wanda Pretorius –
Chantel Jacobsz –
Rulene Taff –
My Klaskamer hulpbronne bring n absolute lus vir leer in my klaskamer.Fantastiese hulpbronne.I simply ❤ lovit
Dankie Baie.
Sanet –
Dis baie oulike boekies!
Esmarie Rohr –
Estie Smith –