Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 4

Rated 5.00 out of 5 based on 16 customer ratings
(16 customer reviews)

R75,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 4 (Konsepte Boek 10-12)

Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.

Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 3 vir Kwartaal 4.

Sluit konsepte in:

  • In 20s, 25s, 50s, 100e tot ten minste 1 000.
  • Identifiseer, herken en lees getalle simbole 0 – 1000.
  • Herroep optel en aftrekfeite tot 30.
  • Herroep optel en aftrekfeite van veelvoude van 10 vanaf 0-1000.
  • Vergelyk getalle tot 1000 en sê watter is 1/2/3/4/5/10 minder of meer.
  • Hoofrekene: Vinnige herroep: Vermenigvuldiging- & delingfeite
  • Identifiseer, herken en lees getalle simbole 0 – 1000.
  • Skryf getalsimbole 0- 1000.
  • Identifiseer, herken en lees getalname 0 -1000.
  • Skryf getalname 0-1000.
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 999.
  • Gebruik ranggetalle om volgorde, plek of posisie aan te dui.
  • Herken die plekwaarde van drie-syfer getalle tot 999
  • Herken wat elke getal verteenwoordig.
  • Ontbind 3 syfer getalle tot op 750 in veelvoude van 100, veelvoud van tiene en ene (HTE).
  • Identifiseer en noem die waarde van elke getal.
  • Optelling tot 999, Aftrekking vanaf 999.
  • Vermenigvuldiging getalle 2,3,4,5,10 tot ‘n totaal van 100.
  • Verdeel getalle tot 50 met 2, 3, 5, 10.
  • Herken breuke in die vorm van diagramme.
  • Begin herken dat twee halwes of drie derdes een hele maak en dat een helfte en twee kwarte ekwivalent is.
  • Skryf breuke as 1 halwe, 2 derdes.
  • Lees 12-uur tyd in ure, halfure,  kwartiere, minute op analogiese horlosies en digitale horlosies en ander digitale instrumente wat tyd aandui byvoorbeeld selfone.

16 reviews for Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 4

  1. Rated 5 out of 5

    Dinnie Breed

  2. Rated 5 out of 5

    Cornelia Hunter

  3. Rated 5 out of 5

    Elna Botha

  4. Rated 5 out of 5

    Annette Verdoes

  5. Rated 5 out of 5

    Ria Pretorius

  6. Rated 5 out of 5

    Gertruida Strydom

  7. Rated 5 out of 5

    Chane Stander

    Baie goeie kwaliteit, op standaard met uitdagings hier en daar. Dek alles wat nodig is.

  8. Rated 5 out of 5

    Yolandi Nel

    Kobie se apparaat en boekies is werklik UITSTEKEND!

  9. Rated 5 out of 5

    Louise Booyse

  10. Rated 5 out of 5

    mari de beer

  11. Rated 5 out of 5

    Eveleen Matlala

  12. Rated 5 out of 5

    Petronel le Roux

  13. Rated 5 out of 5

    Wanda Pretorius

  14. Rated 5 out of 5

    Chantel Jacobsz

  15. Rated 5 out of 5

    Doris

  16. Rated 5 out of 5

    Esmarie Rohr

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top