Graad 3 Woordsomme Boek 2

(59 customer reviews)

R15,00 incl. VAT (15%)

Graad 3 Woordsomme Boek 2 (Sluit antwoordstel in)

Hierdie stel bevat 40 woordsomme wat leerders help om wiskundige probleemoplossing en redenasievaardighede te ontwikkel.

1. Lees die storiesom.
2. Teken ‘n prent indien nodig.
3. Wys jou bewerking in stappe.
4. Skryf die antwoord asook ‘n getallesin (som).

– Optel en Aftrek: Los woordprobleme op in konteks en verduidelik eie oplossings met antwoorde tot 99.
– Vermenigvuldiging: Gebruik vermenigvuldiging in konteks om probleme op te los met antwoorde tot 50.
– Gelyke Deling en Groepering: Los probleme op wat gelyke deling en groepering insluit, tot 50, met antwoorde wat ‘n res mag insluit.
– Breuke: Los praktiese probleme op wat gelyke deling behels en wat lei na oplossings met eenheids- en nie-eenheidsbreuke soos ½, ⅓, en ¼.

Hierdie woordsomme moedig leerders aan om probleme stap vir stap op te los en hul oplossings op ‘n duidelike manier te verduidelik, wat hulle help om ‘n diep begrip van wiskundige konsepte te ontwikkel.

 

59 reviews for Graad 3 Woordsomme Boek 2

  1. Marzanne

    Baie oulik…

  2. van der Walt

    Baie oulik! Dankie!

  3. Loandri van Wyngaardt

  4. Elmien Kruger

  5. Anonymous

  6. Anonymous

  7. Vanessa Curle

  8. Mariche Joubert

  9. Vanessa Van Rooyen

  10. Henda Visser

    Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS

  11. Rika Botes

  12. Carin Philander

  13. Elda Lombaard

  14. karlien nel

  15. LIZELLE MAYERS

    Uitstekend

  16. Nicolene

  17. Anonymous

  18. Nadia Van Reenen

  19. Angelique Aucamp

  20. Sanet Du Toit

  21. Lorette du Plessis

  22. Hester Van Heerden

  23. Corne De Kock

  24. Louise Booyse

  25. Courtney Cloete

  26. Madelyn Goosen

  27. Jerine Du Plessis

  28. Elize Eksteen

  29. charne dewaal

  30. Sinvia Redelinghuys

  31. Eileen Schoeman

  32. Marletta Swarts

  33. ingrid

    I love the books,it helps those who really struggle with Maths. Just some of the activities my Learners intent to take long to grasp.

  34. Tania N.

  35. Teresa Moller

  36. Lydia F.

  37. Elsie

  38. Merethia Landsberg

  39. Henriette Snyman

    Puik!!

  40. Ronel Van Der Westhuizen

  41. kobus booyens

  42. louise verster

    BAIE DANKIE VIR DIE GROOT MOEITE, WAARDEUR DIT

  43. Liesel Randall

    Dankie vir goeie diens.

  44. Tania Niemand

  45. Leonie W.

    Great and very useful.

  46. Geert Venter

  47. CARLA BOTHA

  48. Marthea Smith

    Lekker verrykingsboekie. Baie dankie.

  49. Lorinda

  50. Naomi kriek

  51. Marizanne Coetzee

  52. Anonymous

    Wye verskeidenheid. Alle konsepte word gedek en leerders verbeter elke dag hul insig

  53. Doris Lourens

  54. Anonymous

    excellent exercises

  55. Anonymous

  56. Marelize Olivier

  57. Jolin Wanie

  58. Esmarie Rohr

  59. Rhoda

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top