Graad 3 Klankbou TAAKKAARTE 4
Taakkaarte sluit die volgende in:
- Woorde wat begin met ge-
- Woorde met -ge- in die middel
- Woorde wat begin met be-
- Woorde wat met ver- begin
- Meervoude met dubbel konsonante
- Meervoude met 2 verskillende konsonante in die middel.
- Meervoude met -we
- Enkelvoud – f woorde
- Meervoude met -s
- Meervoude met -y
- Meervoude met oop lettergrepe
- Meervoude met diftonge
- Meervoude wat eindig op -ae
- Meervoude wat -te bykry
- Meervoude met ‘s
- Verkleining met 2 verskillende konsonante in die middel
- Verkleining met dubbel konsonante
- Verkleining met diftonge
- Verkleining met oop lettergrepe
- Verkleining wat eindig op -tjie
- Verkleining wat eindig op -djie
- Verkleining met -tjie
- Verkleining wat eindig op -etjie
- Woorde wat eindig op -ige
- Woorde met toe lettergrepe
- Woorde met oop lettergrepe
- Woorde wat eindig op -er
- Woorde wat eindig op -el
- Woorde wat eindig op -er
- Woorde wat eindig op -em
- Woorde wat eindig op -em
- Woorde met -ng- in die middel
- Woorde met -nk- in die middel
- Woorde wat begin met f-
- Woorde wat begin met -v
- Woorde wat eindig met -f
- Woorde met -f- in die middel
- Woorde met kappie ê
- Woorde met deelteken ë
Liana –
Tracey –
Awesome helpful
LIZELLE MAYERS –
Jeanita –
Glodine Gabriel –
Very good
Florence van Zyl –
Liezille Schmidt –
Evette Harrison –
Suretha van der Spuy –
Anonymous –
Ingrid Moolman –
Charmaine Wannie –
Janine Maart –
Leigh Pick –
Elizbe Kotze –
Roeleen F. –