Sprokie Verhale: Die Prinses en die Ertjie

(25 customer reviews)

R11,50 incl. VAT (15%)

Sprokie Verhale: Die Prinses en die Ertjie

Ingesluit in die Pakket:

  • Vereenvoudigde Storie
  • Storiekaarte met Sinne
  • Prentkaarte

Ideaal vir die volgende Aktiwiteite:

  • Verhaalbegrip: Luister na die storie en deel jou mening daaroor.
  • Luistervaardighede: Luister sonder om die spreker te onderbreek, neem beurt om te praat, en vra vrae vir verduideliking.
  • Verhaalvertelling: Vertel ‘n bekende storie met ‘n duidelike begin, middel, en einde.
  • Vraagbeantwoording: Beantwoord sowel oop as geslote vrae oor die storie.
  • Rolspel: Speel verskillende situasies uit die storie na.
  • Mondelinge Aanbieding: Lewer ‘n mondelinge aanbieding deur ‘n bekende storie in jou eie woorde te vertel.
  • Kort Verhaal: Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters.
  • Voorspellingsvaardighede: Gebruik visuele leidrade soos prente en boekomslange om die verloop van die storie te voorspel.
  • Kernbesonderhede: Identifiseer belangrike besonderhede in die teks.
  • Kreatiewe Skryf: Beplan, redigeer en bied ‘n eie storie aan van ten minste twee paragrawe (ten minste 12 sinne) vir ander om te lees.

Let op: Beelde is in swart en wit.

25 reviews for Sprokie Verhale: Die Prinses en die Ertjie

  1. Karlien Van der Merwe

  2. mari de beer

  3. Chantell Henrico

  4. Wilma Engelbrecht

  5. Madelise Hitge

  6. Letitia T.

    Heerlike leesstof!

  7. Sonja du Plessis

  8. Jennifer Spear

  9. Anonymous

    Lovely summary of the story to cards and picture prompts.

  10. Sanet Grundlingh

  11. Marna Welgemoed

  12. Erica Cloete

  13. Rene Schmidt

  14. Yolande DE Villiers

  15. Anonymous

  16. Mariska Briers

  17. Mariette Hordijk

  18. Veruschka Ferreira

  19. Anonymous

  20. Sonika Ferreira

  21. Hettie Smit

  22. BERENICE WILDEBEES

    Leersaam vir my leerders, hule geniet stories en leersaam om hule te help om Sinne te skryf. My leerders sukkel nog om Sinne te skryf

  23. Yvette Venter

  24. Hester Deschamps

  25. Giorgette Bekker

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top