Sprokie Verhale: Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies

(34 customer reviews)

R11,50 incl. VAT (15%)

Sprokie Verhale: Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies

Ingesluit in die Pakket:

  • Vereenvoudigde Storie
  • Storiekaarte met Sinne
  • Prentkaarte

Ideaal vir die volgende Aktiwiteite:

  • Verhaalbegrip: Luister na die storie en deel jou mening daaroor.
  • Luistervaardighede: Luister sonder om die spreker te onderbreek, neem beurt om te praat, en vra vrae vir verduideliking.
  • Verhaalvertelling: Vertel ‘n bekende storie met ‘n duidelike begin, middel, en einde.
  • Vraagbeantwoording: Beantwoord sowel oop as geslote vrae oor die storie.
  • Rolspel: Speel verskillende situasies uit die storie na.
  • Mondelinge Aanbieding: Lewer ‘n mondelinge aanbieding deur ‘n bekende storie in jou eie woorde te vertel.
  • Kort Verhaal: Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters.
  • Voorspellingsvaardighede: Gebruik visuele leidrade soos prente en boekomslange om die verloop van die storie te voorspel.
  • Kernbesonderhede: Identifiseer belangrike besonderhede in die teks.
  • Kreatiewe Skryf: Beplan, redigeer en bied ‘n eie storie aan van ten minste twee paragrawe (ten minste 12 sinne) vir ander om te lees.

Let op: Beelde is in swart en wit.

34 reviews for Sprokie Verhale: Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies

  1. Wilma Engelbrecht

  2. mari de beer

  3. Christine F.

  4. Susan Matthee

    Het baie gehelp. Dankie vir vinnige diens.

  5. Jennifer Spear

  6. Sanet Grundlingh

  7. Erica Cloete

  8. Rene Schmidt

  9. Sam M.

    Lovely work, appropriate even for Grade 4. Thank you!

  10. Christa Burger

  11. Zellandi Bruwer

  12. Anonymous

  13. Mariska Briers

  14. Inky Frost

  15. Mariette Hordijk

  16. Veruschka Ferreira

  17. Alecia Stofberg

  18. Jeanette Olivier

  19. Sonika Ferreira

  20. Helena Fourie

  21. Esmerenshia Draai

  22. Noreen Geldart

  23. Elizabeth Botes

  24. Naomi kriek

  25. Christelle Blake

  26. Dniel Steenkamp

  27. Yvette Venter

  28. Mongezi Plaatjies

    Ek is baie tevrede met die kliëntediens wat ek van My Klaskamer ontvang het, die diens was vinnig en behulpsaam.

  29. Hester Deschamps

  30. Dinnie Breed

  31. Zerelda Smith

  32. Lolita Cairncross

  33. Anonymous

  34. Giorgette Bekker

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top