Graad 1 Huistaal – Kwartaal 3 Assessering
1. Luister & Praat
- Aktiwiteit 1.1: Gesels oor troeteldiere
- Rubriek: Assesseer luister na instruksies, gebruik van woordeskat, en relevansie van antwoorde.
- Aktiwiteit 1.2: Luisterbegrip oor ’n storie
- Storie: “Busi Leer Gesond Eet”
- Rubriek: Assesseer verstaan van vrae, taalgebruik, en die vermoë om gepaste antwoorde te gee.
2. Klanke
- Aktiwiteit 2.1: Werk met letterklanke en bou woorde
- Rubriek: Assesseer herkenning van klanke, bou van woorde, en korrektheid van klankinvoeging.
- Diktee: Skryf sinne met klanke wat aangeleer is
- Rubriek: Assesseer akkuraatheid van spelling, klankkennis, en korrekte gebruik van leestekens.
3. Lees & Begrip
- Aktiwiteit 3.1: Lees ’n leesstuk hardop
- Leesstuk: “Die Rooi Bal”
- Rubriek: Assesseer tempo en vloei van lees, herkenning van sigwoorde, en gebruik van klankkennis.
- Aktiwiteit 3.2: Beantwoord begripslees vrae oor die leesstuk
- Rubriek: Assesseer begrip van vrae en akkuraatheid van antwoorde.
4. Handskrif
- Aktiwiteit 4: Skryf klein- en hoofletters en kopieer sinne
- Rubriek: Assesseer leesbaarheid van letters, spasiering tussen woorde, en akkuraatheid van oorskryf.
5. Skryf
- Aktiwiteit 5.1: Skryf oor jou gunsteling kos (3–4 sinne)
- Rubriek: Assesseer kreatiwiteit, gebruik van woordeskat, korrektheid van spelling, en leestekens.
- Aktiwiteit 5.2: Skryf oor jou troeteldier (3–4 sinne)
- Rubriek: Assesseer idees, gebruik van taal, en korrektheid van sinne.






Eloise Potgieter (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
‘n Baie groot hulp!
Anonymous (verified owner) –
Yolande Van Dyk (verified owner) –