Afrikaans EAT Klankbou Boek 2 is ’n gestruktureerde klankbouboek vir Graad 2-leerders in Eerste Addisionele Taal (EAT). Hierdie boek fokus op die sistematiese ontwikkeling van kort enkelklanke soos “a, e, i, o, u” en sluit aktiwiteite in wat fonemiese bewustheid, klankherkenning, woordbou en sinvorming ondersteun. Leerders oefen lees, skryf, inkleur, klankomkring en beantwoord begripstoetse. Die boek is ontwikkel volgens die KABV-riglyne en vorm deel van van ‘n gestruktureerde klankprogram.








Charmaine Smal (verified owner) –
Annene Veldman (verified owner) –
Mzwandile Ngaba (verified owner) –
Denno Ribbok (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Dinah Jansen (verified owner) –
Petronelle Tredoux-Steenkamp –