Fabel: Die Leeu en die Muis

Rated 5.00 out of 5 based on 10 customer ratings
(10 customer reviews)

R15,50 incl. VAT (15%)

Fabel: Die Leeu en die Muis

Die fabels van Esopus is al lank gebruik om kinders lesse oor morele waardes en lewenswyses te leer. ‘n Fabel is ‘n vertelling waarin diere as mense optree om belangrike lewenslesse oor menslike swakhede en dwaashede oor te dra.

Die moraal van ‘n fabel fokus op wat reg en verkeerd is in menslike gedrag, en ondersoek die goeie en slegte eienskappe van mense.

Ideaal vir die volgende Aktiwiteite:

  • Verhaalbegrip: Luister na die storie en deel jou mening daaroor.
  • Luistervaardighede: Luister sonder om die spreker te onderbreek, neem beurt om te praat, en vra vrae vir verduideliking.
  • Verhaalvertelling: Vertel ‘n bekende storie met ‘n duidelike begin, middel, en einde.
  • Vraagbeantwoording: Beantwoord sowel oop as geslote vrae oor die storie.
  • Rolspel: Speel verskillende situasies uit die storie na.
  • Mondelinge Aanbieding: Lewer ‘n mondelinge aanbieding deur ‘n bekende storie in jou eie woorde te vertel.
  • Kort Verhaal: Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters.
  • Voorspellingsvaardighede: Gebruik visuele leidrade soos prente en boekomslange om die verloop van die storie te voorspel.
  • Kernbesonderhede: Identifiseer belangrike besonderhede in die teks.
  • Kreatiewe Skryf: Beplan, redigeer, en bied ‘n eie storie aan van ten minste twee paragrawe (ten minste 12 sinne) vir ander om te lees.

Let wel: Prente is in swart en wit.

10 reviews for Fabel: Die Leeu en die Muis

  1. Rated 5 out of 5

    ANSA S. –

    My Graad 3 seuntjie moes ‘n storie vertel vir mondeling. Die verskillende maniere hoe die storie beskikbaar gestel word het dit vir hom baie maklik gemaak om die hele storie omtrent woord vir woord te kon vertel.

  2. Rated 5 out of 5

    Karen Oettler –

  3. Rated 5 out of 5

    Christine F. –

    All the resources are well presented, making it easy to use and children love completing them.

  4. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    The stories is easy to understand for young children and young readers can read it by themselves. I will deffinatly buy more products.

  5. Rated 5 out of 5

    Tineke Fourie –

    Lekker maklike boek wat die fabel mooi uitbeeld!

  6. Rated 5 out of 5

    PRISCILLA FOURIE –

    Was very helpful for my son Oral – especially the part of the lesson learned. He is in Grade 4 and struggles with Afrikaans 2nd language – we could use this for his Afrikaans Oral

  7. Rated 5 out of 5

    Sadeeka Fredericks –

    i was very happy with the service. thank you

  8. Rated 5 out of 5

    Desiree Rampershad –

    Excellent assistance with Afrikaans.

  9. Rated 5 out of 5

    Anelda B. –

    Dit was van soveel hulp met voorbereiding vir haar mondeling. Baie dankie.

  10. Rated 5 out of 5

    Heleen Crause –

    Dit is presies waarna ons gesoek het vir Graad 4

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top