Fabel: Die Skilpad en die Haas

Rated 5.00 out of 5 based on 16 customer ratings
(16 customer reviews)

R15,50 incl. VAT (15%)

Fabel: Die Skilpad en die Haas

Die fabels van Esopus is al lank gebruik om kinders lesse oor morele waardes en lewenswyses te leer. ‘n Fabel is ‘n vertelling waarin diere as mense optree om belangrike lewenslesse oor menslike swakhede en dwaashede oor te dra.

Die moraal van ‘n fabel fokus op wat reg en verkeerd is in menslike gedrag, en ondersoek die goeie en slegte eienskappe van mense.

Ideaal vir die volgende Aktiwiteite:

  • Verhaalbegrip: Luister na die storie en deel jou mening daaroor.
  • Luistervaardighede: Luister sonder om die spreker te onderbreek, neem beurt om te praat, en vra vrae vir verduideliking.
  • Verhaalvertelling: Vertel ‘n bekende storie met ‘n duidelike begin, middel, en einde.
  • Vraagbeantwoording: Beantwoord sowel oop as geslote vrae oor die storie.
  • Rolspel: Speel verskillende situasies uit die storie na.
  • Mondelinge Aanbieding: Lewer ‘n mondelinge aanbieding deur ‘n bekende storie in jou eie woorde te vertel.
  • Kort Verhaal: Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters.
  • Voorspellingsvaardighede: Gebruik visuele leidrade soos prente en boekomslange om die verloop van die storie te voorspel.
  • Kernbesonderhede: Identifiseer belangrike besonderhede in die teks.
  • Kreatiewe Skryf: Beplan, redigeer, en bied ‘n eie storie aan van ten minste twee paragrawe (ten minste 12 sinne) vir ander om te lees.

Let wel: Prente is in swart en wit.

16 reviews for Fabel: Die Skilpad en die Haas

  1. Rated 5 out of 5

    Lizelle Johnson –

  2. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  3. Rated 5 out of 5

    Corne Ronquest –

  4. Rated 5 out of 5

    Marleze Ferreira –

    Uitstekend!!! Nog altyd wonderlike diens en uitstekende produkte!

  5. Rated 5 out of 5

    Inge –

  6. Rated 5 out of 5

    Christelle Taljaard –

  7. Rated 5 out of 5

    Maleen Van Deventer –

  8. Rated 5 out of 5

    Alecia Stofberg –

  9. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    kids love the pictures it’s child friendly and the service was great.

  10. Rated 5 out of 5

    Maritza –

    Dankie vir flink en vinnige diens!

  11. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Dit het my klein kinder baie gehelp

  12. Rated 5 out of 5

    Samantha Van Der Merwe –

    Uitstekend.

  13. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Baie goeie hulpmiddels

  14. Rated 5 out of 5

    Heleen Crause –

    Hierdie is die fabel wat my seun gekies het. Hy is baie bly oor al die prente.

  15. Rated 5 out of 5

    Monique (verified owner) –

  16. Rated 5 out of 5

    Rozanne C. (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top