Getal van die dag (200 – 299)

Rated 4.90 out of 5 based on 10 customer ratings
(10 customer reviews)

R30,00 incl. VAT (15%)

Geskryf deur Kobie Kleynhans

Getal van die dag sluit in:

25x taakkaarte in getalgebied (200-299)

Taakkaarte dek:

  • Getalpatroon deur aan of terug te tel.
  • Voltooi getallelyn deur aan of terug te tel.
  • Optelling in stappe met 2 & 3- syfergetalle.
  • Aftrekking in stappe met 2 & 3- syfergetalle.
  • Skryf die getalnaam.
  • Orden: voor, tussen, na
  • UItgebreide notasie
  • Plekwaardes en getalwaardes
  • Orden: Meer/minder as

10 reviews for Getal van die dag (200 – 299)

  1. Rated 5 out of 5

    Leigh Pick –

  2. Rated 5 out of 5

    Marlene Nel –

  3. Rated 5 out of 5

    Althea Gordon –

  4. Rated 4 out of 5

    Angelique –

  5. Rated 5 out of 5

    Leonie W. –

    Great and very useful.

  6. Rated 5 out of 5

    cathrien janse van rensburg –

    Soos gewoonlik is Kobie se werk van uitstaande gehalte. Dit baie waardevol vir kinder sowel as opvoeder. Dit is baie kindervriendelik en die kinders geniet dit om met dit te werk. Help die kinders wat sukkel met getalkonsepte baie. Goeie werk vir klas sowel as her-onderrig. Baie dankie vir jou ongelooflike insette wat jy in elkeen van ons se beroep plaas met jou werk wat jy met ons deel.

  7. Rated 5 out of 5

    Lianette Bredenkamp –

  8. Rated 5 out of 5

    Julie Grobler (verified owner) –

  9. Rated 5 out of 5

    Althea Gordon (verified owner) –

  10. Rated 5 out of 5

    Jennifer de Kock (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top