Graad 3 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek Kwartaal 3

Rated 4.95 out of 5 based on 60 customer ratings
(60 customer reviews)

R75,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Huistaal Afrikaans Kwartaal 3 Aktiwiteitboek 7, 8, 9 (x104 bl)

  • Voer onderhoude met mense volgens ‘n bepaalde doel.
  • Luister na ‘n storie en identifiseer die verwantskap tussen oorsaak en gevolg in die storie.
  • Neem deel aan besprekings en gee sinvolle terugvoering.
  • Gee die logiese volgorde van gebeure.
  • Luister vir besonderhede in stories en ander mondelinge tekste en beantwoord oopeindevrae.
  • Vertel ‘n storie met ‘n begin, middel en einde.
  • Herken alle klankkombinasies wat alreeds aangeleer is.
  • Herken en gebruik meervoude by woorde wat uit lang vokale bestaan soos boom – bome.
  • Herken en gebruik meervoude van eenlettergrepige woorde wat verdubbeling van die slotmedeklinker neem soos potte, koppe, visse.
  • Herken en gebruik verkleinwoorde van eenlettergrepige woorde wat op -ng eindig en -etjie as verkleiningsvorm kry soos dingetjie.
  • Herken en gebruik verkleinwoorde van meerlettergrepige woorde wat op -ng eindig soos garinkie.
  • Herken en gebruik verkleiningsvorme met -ie, -tjie, -pie, -jie soos muisie, deurtjie, soompie, matjie.
  • Herken verkleinwoorde waarin die slotkonsonant verdubbel soos bussie, kassie, takkie.
  • Verdeel woorde in lettergrepe soos blaar – bla-re; katte – kat-te; hande – han-de.
  • Skryf persoonlike tekste in verskillende vorme: ‘n dagboekinskrywing, ‘n brief aan ‘n familielid, ‘n beskrywing.
  • Beplan, skryf, redigeer en bied eie storie van ten minste twee paragrawe aan (tien of meer sinne) en voorsien die skryfstuk van ‘n opskrif.
  • Gebruik verskillende sinstrukture soos stelsinne, vraagsinne, bevelsinne.
  • Gebruik leestekens korrek: hoofletters, punte, vraagtekens, kommas, uitroeptekens en aanhalingstekens.
  • Identifiseer en gebruik selfstandige naamwoorde, voornaamwoorde, byvoeglike naamwoorde, werkwoorde, bywoorde en voorsetsels korrek.
  • Voeg sinne saam deur voegwoorde te gebruik, soos en, maar, want.

60 reviews for Graad 3 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek Kwartaal 3

  1. Rated 5 out of 5

    Christa Oosthuizen

  2. Rated 5 out of 5

    Maleen Van Deventer

    Dankie vir goeie werk?

  3. Rated 5 out of 5

    Anonymous

    Baie oulik

  4. Rated 5 out of 5

    Elizabeth Botes

  5. Rated 5 out of 5

    Elna Botha

    Ek weet nie waar jy die tyd kry om ALMAL se taak soveel ligter te maak met hierdie ongelooflike hulp nie. Baie dankie.

  6. Rated 5 out of 5

    Esmari Kotzé

  7. Rated 5 out of 5

    Racel Smith

    Soos altyd – Puik werk. Dankie, Kobie.

  8. Rated 5 out of 5

    Sané Nel

    Goeie produk

  9. Rated 5 out of 5

    Sonia Eksteen

  10. Rated 5 out of 5

    Nadia Verwey

  11. Rated 5 out of 5

    Jeanetta Verdoes

  12. Rated 5 out of 5

    Pauline Dobson

  13. Rated 5 out of 5

    Nolene

    Vreeslik oulik!!!

  14. Rated 5 out of 5

    Elmien Schlechter

  15. Rated 5 out of 5

    Elreze Pohl

    Kinders gaan dit vreeslik geniet.

  16. Rated 5 out of 5

    Jeanita L.

  17. Rated 5 out of 5

    Engela Gerner

  18. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  19. Rated 5 out of 5

    Rika Boffa

    Soos altyd oulike werk!

  20. Rated 5 out of 5

    Annelien

  21. Rated 5 out of 5

    Joy Husselmann

  22. Rated 5 out of 5

    Kirsty Dee Daniels

    Fantastic!

  23. Rated 5 out of 5

    Marisa

    Outstanding

  24. Rated 5 out of 5

    Andrew Siebert

  25. Rated 5 out of 5

    Wilmari Holtshauzen

  26. Rated 5 out of 5

    Sonja de Klerk

  27. Rated 5 out of 5

    Florence van Zyl

  28. Rated 5 out of 5

    Althea Gordon

  29. Rated 4 out of 5

    Anonymous

  30. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  31. Rated 5 out of 5

    Nicolene Monokoane

    Baie dankie dit maak die werk en skool hou baie makliker????

  32. Rated 5 out of 5

    Aletta Bothma

  33. Rated 5 out of 5

    Maleen Van Deventer

  34. Rated 5 out of 5

    Liza Papenfus

  35. Rated 5 out of 5

    Marlene Nel

  36. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  37. Rated 5 out of 5

    Sunaé

  38. Rated 5 out of 5

    Ciska Robson

    Very helpful recources I will definitely recommend this

  39. Rated 5 out of 5

    Mariaan

  40. Rated 5 out of 5

    Christel Nothnagel

    Baie dankie vir jou hulpmiddels. Maak skoolhou soveel makliker

  41. Rated 5 out of 5

    liezen le roux

  42. Rated 5 out of 5

    Eliza Marinda

    Good

  43. Rated 5 out of 5

    Ulricke Muller

    Baie handig vir onafhanklike werk.

  44. Rated 5 out of 5

    Carla Myburgh

  45. Rated 5 out of 5

    Leonie W.

    Great and very useful.

  46. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  47. Rated 4 out of 5

    Herman K.

  48. Rated 5 out of 5

    Marietjie Woller

    Jou werk is regtig van baie hoë gehalte! Baie dankie dat ek deel mag wees van jou harde werk.

  49. Rated 5 out of 5

    Elizbe Kotze

  50. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  51. Rated 4 out of 5

    Anonymous

  52. Rated 5 out of 5

    Felicity Botha

  53. Rated 5 out of 5

    Anouschka Brandt

  54. Rated 5 out of 5

    Anonymous

    Baie goeie hulpmiddels

  55. Rated 5 out of 5

    Kobie Preez

    Fantastiese hulp, baie dankie!

  56. Rated 5 out of 5

    Sonika

  57. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  58. Rated 5 out of 5

    Estie Smith

  59. Rated 5 out of 5

    karin de cauwer (verified owner)

  60. Rated 5 out of 5

    Janine (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top