Graad 3 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 1 (GRATIS OOGWINK)

Rated 4.86 out of 5 based on 7 customer ratings
(7 customer reviews)

R0,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 3 – Kwartaal 1 WEEK 3

 

Sluit die riglyne in vir Basislynassessering.

Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplanning is soos volg opgedeel:

  • Luister & Praat.
  • Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
  • Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
  • Skryf: Skrif, transkripsie en skryf.

Lesbeplanning kan gebruik word as riglyn, maar Opvoeder moet nog steeds voorbereiding en beplanning doen t.o.v. eie hulpbronne.

Lesbeplannings word gerugsteun deur hulpbronne beskikbaar op die “My Klaskamer Webtuiste”.

  • Oxford: Storieboom (FASE 10)
  • Die baashond van Bloemstraat.
  • Die bont broek.
  • Die wonderlike spagetti-pak,

Kwartaal 1 Klankbou

Kwartaal 1 Taalgebruik en taalstruktuur

7 reviews for Graad 3 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 1 (GRATIS OOGWINK)

  1. Rated 5 out of 5

    Delmaine Vos –

  2. Rated 5 out of 5

    Joy Husselmann –

  3. Rated 5 out of 5

    JANICE MARSH –

  4. Rated 5 out of 5

    Adelle von Below –

  5. Rated 5 out of 5

    Kim Le Fleur –

    Baie goeie beplanning. Maak onderrig soveel makliker vir alle opvoeders. Keep up the great work.

  6. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  7. Rated 4 out of 5

    Petro Herion –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top