Graad 3 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 2

Rated 4.82 out of 5 based on 17 customer ratings
(17 customer reviews)

R80,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 3 – Kwartaal 2 [PDF & MS WORD]

8x Weke (50x Bladsye)

KABV RIGLYNE GEVOLG

Sluit ‘n Weeklikse oorsig, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplanning is soos volg opgedeel:

  • Luister & Praat.
  • Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou; Sigwoorde; Woordeskat.
  • Lees – Gesamentlik; begeleide en onafhanklike lees.
  • Skryf: Handskrif; Taalgebruik- & taalstruktuur; Kreatiewe Skryf.

Die doel en struktuur van die lesbeplannings fokus hoofsaaklik op inhoud/konsepte wat geonderrig moet word in ooreenstemming met die KABV kurrikulum. Dit verskaf ‘n omvattende raamwerk vir die organisering en doeltreffend riglyn vir lesse, met inagneming van die leerdoelwitte, kurrikulumvereistes, en die behoeftes van die leerders.

Die hulpbronne wat beskikbaar is op die webwerf se doelwit is om konsepte wat reeds onderrig is te ondersteun en om aanvullende materiaal te bied wat spesifiek aangepas is vir ‘n wye verskeidenheid kurrikula en onderrigstyle.

Daarom mag dit nodig wees vir jou as opvoeder om die lesbeplanning aan te pas en te personaliseer om dit in lyn te bring met jou hulpbronvereistes. Vir die rede is die lesbeplanning beskikbaar gestel in MS Word formaat.

17 reviews for Graad 3 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 2

  1. Rated 5 out of 5

    Liza Keuris –

  2. Rated 5 out of 5

    Carin Philander –

  3. Rated 5 out of 5

    Anmari Janse van Rensburg –

  4. Rated 5 out of 5

    ASHA SINGH –

  5. Rated 5 out of 5

    Andrew Siebert –

    Excellent quality!!! Thank you so much.

  6. Rated 5 out of 5

    Althea Gordon –

  7. Rated 5 out of 5

    Marianne Harmse –

  8. Rated 4 out of 5

    Melanie Davel –

  9. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  10. Rated 5 out of 5

    Geralee D. –

    Die standaard van die werk is uitstekkend!

  11. Rated 5 out of 5

    Ané Keyser –

  12. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  13. Rated 5 out of 5

    Chantelle Theron –

  14. Rated 4 out of 5

    Kaydene Cloete –

  15. Rated 4 out of 5

    Ami Brooks –

  16. Rated 5 out of 5

    ane senekal (verified owner) –

  17. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top