Klankbou Boek 3: Drieklanke

Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R35,00 incl. VAT (15%)

Klankbou Boek 3: Drieklanke

  • Hierdie boekie kan gebruik word vir intervensie doeleindes.

Sluit dubbelklanke in: aai, ooi, oei, eeu

  • Klank, lees en skryf van drieklank woorde met prente
  • Voltooi sinne met gepaste drieklank-woorde
  • Woordbou-aktiwiteite
  • Lees- en skryfaktiwiteite aan die hand van prente
  • Diktee-spasie vir luisterskryf
  • Leesstukke met begripsvrae vir elke drieklank
  • Werkkaarte vir hersiening en assessering

1 review for Klankbou Boek 3: Drieklanke

  1. Rated 5 out of 5

    Chrisma B. (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top