Protea Klaskamer Tema

Rated 5.00 out of 5 based on 8 customer ratings
(8 customer reviews)

R190,00 incl. VAT (15%)

Protea Klaskamer Tema

  1. Welkom Banier
  2. A3/A4 Weerkaart
  3. Alfabet Drukskrif
  4. Alfabet Kursief
  5. Klanke
  6. Klasreëls
  7. Tienblok
  8. Getallelyn 1-100
  9. Getalle 1-1000
  10. Dae van die Week / Maande van die Jaar
  11. Beloningskaart
  12. Verjaardagkaart
  13. Kleure
  14. 2-D Vorms
  15. 3-D Voorwerpe
  16. Emosies
  17. Klas Opskrifte
  18. Motiverings Plakkate (Engels)
  19. Weeklikse Beplanner
  20. Bewerkbare Hulpbron

8 reviews for Protea Klaskamer Tema

  1. Rated 5 out of 5

    Andrea Voigt –

  2. Rated 5 out of 5

    Magdel K. –

    Dis pragrig!

  3. Rated 5 out of 5

    Olivia Arnoldus –

    Ek is hoogs tevrede, en sal beslis in die toekoms weer gebruik maak van u. Ek het reeds my kollegas ook aangemoedig om aankope by u te doen.

  4. Rated 5 out of 5

    Kirschen –

    Ek is hoogs tevrede met die pragtige tema! Hou aan met die goeie werk!

  5. Rated 5 out of 5

    Sharon Van Rhyn –

    Beautiful…colourful

  6. Rated 5 out of 5

    Franli Theron –

    Dit is baie oulik en so mooi! Ek’s mal oor die pdf formaat – dit laat my toe om dit as deel van my powerpoint aanbiedingstema ook te gebruik. Ek is baie opgewonde om my klas te begin opmaak.

  7. Rated 5 out of 5

    Franconia Hartzenberg (verified owner) –

    Pratige hulpbron! Ek is baie tevrede,baie dankie

  8. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

    Ek love dit.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top