Safari Klaskamer Tema
- Welkom Banier
- A3/A4 Weerkaart
- Alfabet Drukskrif
- Alfabet Kursief
- Klanke
- Klasreëls
- Tienblok
- Getallelyn 1-100
- Getalle 1-1000
- Dae van die Week / Maande van die Jaar
- Beloningskaart
- Verjaardagkaart
- Kleure
- 2-D Vorms
- 3-D Voorwerpe
- Emosies
- Klas Opskrifte
- Motiverings Plakkate
- Weeklikse Beplanner
- Bewerkbare Hulpbron






Wilmari Humphris –
Die tema is baie oulik en daar is soveel om van te kies. Ek sou daarvan gehou het as daar ‘n template was met die tema om naam kaartjies te maak. Dis rerig pragtig en mens kan sien hoe baie werk daarin gaan. Baie dankie!
Renet Graupner –
Shaney Coetzee –
LIZELLE DELPORT (verified owner) –
Dis vreeslik oulik!!! Ek is baie tevrede!!