Sprokie Verhale: Die Klein Meermin

Rated 5.00 out of 5 based on 8 customer ratings
(8 customer reviews)

R15,50 incl. VAT (15%)

Sprokie Verhale: Die Klein Meermin

Ingesluit in die Pakket:

  • Vereenvoudigde Storie
  • Storiekaarte met Sinne
  • Prentkaarte

Ideaal vir die volgende Aktiwiteite:

  • Verhaalbegrip: Luister na die storie en deel jou mening daaroor.
  • Luistervaardighede: Luister sonder om die spreker te onderbreek, neem beurt om te praat, en vra vrae vir verduideliking.
  • Verhaalvertelling: Vertel ‘n bekende storie met ‘n duidelike begin, middel, en einde.
  • Vraagbeantwoording: Beantwoord sowel oop as geslote vrae oor die storie.
  • Rolspel: Speel verskillende situasies uit die storie na.
  • Mondelinge Aanbieding: Lewer ‘n mondelinge aanbieding deur ‘n bekende storie in jou eie woorde te vertel.
  • Kort Verhaal: Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters.
  • Voorspellingsvaardighede: Gebruik visuele leidrade soos prente en boekomslange om die verloop van die storie te voorspel.
  • Kernbesonderhede: Identifiseer belangrike besonderhede in die teks.
  • Kreatiewe Skryf: Beplan, redigeer en bied ‘n eie storie aan van ten minste twee paragrawe (ten minste 12 sinne) vir ander om te lees.

Let op: Beelde is in swart en wit.

8 reviews for Sprokie Verhale: Die Klein Meermin

  1. Rated 5 out of 5

    Karlien Van der Merwe –

  2. Rated 5 out of 5

    mari de beer –

  3. Rated 5 out of 5

    Chantell Henrico –

  4. Rated 5 out of 5

    Wilma Engelbrecht –

  5. Rated 5 out of 5

    Jeanine S. –

  6. Rated 5 out of 5

    Sonja du Plessis –

  7. Rated 5 out of 5

    Sam M. –

    Lovely work, appropriate even for Grade 4. Thank you!

  8. Rated 5 out of 5

    Mariette Hordijk –

    Wonderlik! Al die stories is baie oulik en volledig. Dis kinders geniet dit vreeslik baie om te lees, en die prentjies is soooo oulik!

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top