Windpomp Klaskamer Reëls

Rated 4.67 out of 5 based on 6 customer ratings
(6 customer reviews)

R10,00 incl. VAT (15%)

Windpomp Klaskamer Reëls

# 1 Luister met aandag as Juffrou praat.

#2 Steek jou hand op as jy iets wil vra of sê.

#3 Moenie in die klas rondloop nie.

#4 Hou jou tafel altyd netjies.

#5 Praat altyd in ‘n fluisterstem,

#6 Volg instruksies vinnig en flink.

#7 Werk netjies in jou boeke.

#8 Toon altyd respek vir ander.

#9 Hou jou juffrou gelukkig.

6 reviews for Windpomp Klaskamer Reëls

  1. Rated 5 out of 5

    Jeanetta Verdoes –

    Dit is pragtig! Ek is ‘n plaaskind van Loeriesfontein waar die windpompmuseum is.

  2. Rated 4 out of 5

    Ansuret Loock –

  3. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  4. Rated 4 out of 5

    Tamlin Venter –

  5. Rated 5 out of 5

    Chané Zaayman –

  6. Rated 5 out of 5

    Ilse Wiechers –

    Uitstekend

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top