Graad 1 Wiskunde Kwartaal 3 Assessering met Memorandum
Hierdie toets is geskik vir gebruik aan die einde van ‘n kwartaal vir assessering of aan die begin van ‘n nuwe kwartaal as ‘n diagnostiese toets. Dit dien om leerders se begrip van die behandelde materiaal te assesseer en areas te identifiseer wat moontlik verdere hersiening of versterking mag benodig.
- Getalle, Bewerkings & Verhoudings
- Patrone
- Ruimte & Vorm
- Meting
- Datahantering








susan de beer –
Eloise Potgieter (verified owner) –
Angeley Oosthuizen (verified owner) –
Varensia Boshoff (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
‘n Baie groot hulp!
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –