(2025) Graad 2 Huistaal Kwartaal 2 ASSESSERING
- Luister & Praat
- Storie met begripsleesvrae (Hoe Luiperd sy kolle gekry het)
- Hervertelling van die storie in volgorde
- Mondelinge aanbieding van ‘n plakkaat oor ‘n seedier
- Klanke
- Beginklanke: spr-, str-, skr-
- Woordherkenning – Onderstreep die korrekte woord
- Bou van woorde met konsonantsamevoegings
- Speltoets & Diktee
- Lees & Begrip
- Leesstuk (Seisoene)
- Begripsvrae oor die leesstuk
- Tekenprente vir begrip
- Handskrif
- Kopieer eenvoudige sinne en toepas korrekte lettervorming en spasiëring
- Kreatiewe Skryf
- Skryf van ‘n paragraaf oor ‘n dier wat in vars water leef
- Skryf van ‘n dankie-sê-brief
- Gebruik van leestekens en grammatika
- Taalgebruik & Struktuur
- Korrekte gebruik van leestekens
- Verlede en toekomende tyd
- Werkwoorde en selfstandige naamwoorde
- Meervoude en lettergrepe
- Woorde in alfabetiese volgorde






Marina Van Niekerk (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Elzanne (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Yolande Van Dyk (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –