(2025) Graad 2 Huistaal Kwartaal 4 ASSESSERING
- Luister & Praat
- Luister na ‘n storie en beantwoord vrae (Die Naguiltjie se Avontuur)
- Mondelinge aanbieding oor ‘n nagdier
- Klanke
- Klankherkenning en woordskepping
- Dikteewoorde en spelling
- Lees & Begrip
- Hardop lees (Klastoer deur Suid-Afrika)
- Leesbegripvrae
- Handskrif
- Kopieer sinne met korrekte leestekens
- Kreatiewe Skryf
- Skryf oor ‘n persoonlike ervaring
- Taalgebruik & Struktuur
- Leestekens
- Verlede en toekomende tyd
- Werkwoorde en selfstandige naamwoorde
- Meervoude, lettergrepe, sinonieme en antonieme






Lindsay Van der Merwe (verified owner) –
Marina Van Niekerk (verified owner) –
Marianne Laurie (verified owner) –
Volledig. Goeie voorbereiding vir graad 3.