(2025) Graad 3 Huistaal Kwartaal 2 ASSESSERING

Rated 5.00 out of 5 based on 7 customer ratings
(7 customer reviews)

R65,00 incl. VAT (15%)

(2025) Graad 3 Huistaal Kwartaal 2 ASSESSERING

 

Luister en Praat
Aktiwiteit 1.1: Mondelinge resensie van ’n storie
Aktiwiteit 1.2: Luister na ’n storie en voltooi ’n Cloze-aktiwiteit

Klanke
Aktiwiteit 2.1:
Vul korrekte eindklanke in: -ng of -nk
Skryf eindklanke van woorde neer
Kies die korrekte homofoon
Vul korrekte voorvoegsels in: be-, ver-, of ge-
Aktiwiteit 2.2:
Skryf woorde met klanke wat aangeleer is
Diktee: Luister en skryf sinne neer

Lees en Begrip
Aktiwiteit 3.1: Hardop lees van ’n teks: “Die Eienaardige Sneeuman”
Aktiwiteit 3.2: Begripsvrae gebaseer op die storie volgens Bloom se taksonomie

Handskrif
Aktiwiteit 4: Skryf ’n paragraaf netjies oor in lopende skrif

Skriftelike Taalgebruik en Skryfwerk
Aktiwiteit 5.1: Skryf ’n inligtingsverslag oor die skoenlapper
Aktiwiteit 5.2: Skryf ’n resensie oor “Die Eienaardige Sneeuman”
Aktiwiteit 5.3:
Gebruik van korrekte leestekens
Verlede en toekomende tyd
Identifiseer werkwoorde en selfstandige naamwoorde
Skryf verkleinwoorde en verdeel woorde in lettergrepe
Gebruik van voornaamwoorde, voegwoorde en voorsetsels
Skryf antonieme

7 reviews for (2025) Graad 3 Huistaal Kwartaal 2 ASSESSERING

  1. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

  3. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

  4. Rated 5 out of 5

    Yolande Van Dyk (verified owner)

    … Ek sal graag wil weet wat sê julle by die skryf van sinne ….
    Ons het al baie gesprekke daaroor gehad. Elke juffrou het n ander “input” daaroor, want hoe merk jy nou eintlik sinne? Ons het op n gesamentlike rubriek besluit waar ons o.a. kyk na spelling (jy kan nie vir elke fout n punt aftrek nie), aantal woorde in n sin (bv. Gr 2 moet 8 – 10 woorde in n sin gebruik) regte gebruik van leestekens, soorte sinne (gr 3) en dan kreatiwiteit (gr 2/3) gebruik meer beskrywende woorde (byv. nw). So elke sin kan maklik 2 – 3 punte tel (halwe punt per afdeling) maar dan merk almal dieselfde. Party juffouens kyk waar kan hulle n kind grind en ander gee weer te maklik punte …

  5. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

  6. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

  7. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top