(2025) Graad 3 Huistaal Kwartaal 4 ASSESSERING
Luister en Praat
Aktiwiteit 1.1:
-
Luisterbegrip: “Bengo die Reddingshond” – luister na ’n teks en beantwoord vrae
-
Rangskik gebeure in volgorde
Aktiwiteit 1.2:
-
Voordrag van ’n gedig met inleiding en uitdrukking
Klanke
Aktiwiteit 2.1:
-
Verdeel woorde in lettergrepe
-
Kies die korrekte homofone
-
Vul die ontbrekende eindklanke in
-
Skryf meervoud en verkleinwoord deur spelreëls toe te pas
-
Skryf sinonieme en antonieme
Aktiwiteit 2.2:
-
Skryf woorde met aangeleerde klanke
-
Diktee: Luister en skryf sinne korrek neer
Lees en Begrip
Aktiwiteit 3.1:
-
Hardop lees van ’n teks: “Ons tuin”
-
Teken ’n prent van die storie
Aktiwiteit 3.2:
-
Beantwoord begripsvrae oor die teks
(inhoudsvrae, sinonieme/antonieme, redegewende antwoorde, eie mening, toepassing)
Handskrif
Aktiwiteit 4:
-
Skryf ’n paragraaf netjies oor in lopende skrif
-
Fokus: letterformasie, plasing op die lyn, verbindings, spasiëring, netheid en leesbaarheid
Skriftelike Taalgebruik en Skryfwerk
Aktiwiteit 5.1:
-
Kreatiewe skryf: Koerantberig (opskrif, bylyn, 2–3 paragrawe)
-
Gebruik ’n breinkaart om te beplan
-
Sluit ’n direkte aanhaling in
Aktiwiteit 5.2:
-
Verhalende teks: Skryf ’n storie (2 paragrawe) met ’n raamwerk
-
Begin, middel en einde duidelik
-
Gebruik beskrywende woorde en aksie-woorde
Aktiwiteit 5.3:
-
Skryf sinne met korrekte hoofletters en leestekens oor
-
Voeg sinne saam met voegwoorde
-
Skryf sinne in verskillende tydsvorme (hede, verlede, toekoms)
-
Benoem woordsoorte (selfstandige naamwoord, byvoeglike naamwoord, werkwoord, ens.)
-
Gebruik voorsetsels en persoonlike voornaamwoorde






Lindsay Van der Merwe (verified owner) –
Patrys (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –