Hierdie Graad 2 Afrikaans EAT Klankbou Boek 5 is opgestel om jong leerders te help met die ontwikkeling van klankbewustheid, leesvaardigheid en skryfvaardigheid. Dit fokus op die aanleer en inoefen van spesifieke diftonge (tweeklanke) soos “ie”, “oe”, “ou”, “ui”, “eu” en “ei”, met ‘n verskeidenheid oefeninge soos woordbou, sinvoltooiing, leesstories en begripstoetse.
Die boek bevat eenvoudige, kindervriendelike aktiwiteite wat leer speel-speel maak. Dit is perfek vir gebruik in die klaskamer of tuis, volgens die riglyne van die KABV-kurrikulum.







Charmaine Smal (verified owner) –
Mzwandile Ngaba (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –