Boek 2: 2D Vorms (Ruimte & Vorm)
- Leerders ontdek die eienskappe van 2-D vorms deur sortering, klassifisering, beskrywing en
benoeming, - Leerders ontdek 2-D vorms in alledaagse voorbeelde.
- Leerders herken en beskryf vorms en voorwerpe in die omgewing wat met wiskundige voorwerpe en vorms verband hou.
- Leerders beskryf, sorteer en vergelyk 2-D vorms ten opsigte van grootte, reguit/ronde sye.
- Leerder herken eienskappe van 2-D vorms.
- 2-D vorms: Vierkant, Sirkel, Driehoek, Reghoek, Ovaal, Rombus/Ruit (Diamant), Hart
- Patrone met 2-D vorms.
- Simmetrie met 2-D vorms.







Suzette Strydom –
Dinnie Breed –
Ronel Naude –
Teresa Moller –
Sarene Hurter –
Cecile Cronje –
Rossouw Anè –
Sonja Juries –
Rouvere Kemp –
Anonymous –
Tersia Gordon –
Vanessa Schoeman –
Martie Stoltz (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Elmarie Du Toit (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Marinda Kemp (verified owner) –