Fabel: Die Meulenaar en sy Seun

Rated 5.00 out of 5 based on 8 customer ratings
(8 customer reviews)

R15,50 incl. VAT (15%)

Fabel: Die Meulenaar en sy Seun

Die fabels van Esopus word al lank gebruik om kinders lesse te leer oor morele lewenswyses. ‘n Fabel is ‘n vorm van vertelling wat gewoonlik diere bevat wat optree soos mense. Die doel van die fabel is om ‘n les oor ‘n menslike swakheid of dwaasheid te leer.

‘n Moraal is besorg oor wat reg en verkeerd is in menslike gedrag – en die goeie en slegte in menslike karakter.

Ingesluit in die Pakket:

  • Vereenvoudige Storie
  • Storie Kaarte met sinne
  • Prent Kaarte

PRENTE IS IN SWART & WIT

8 reviews for Fabel: Die Meulenaar en sy Seun

  1. Rated 5 out of 5

    Esmarie Rohr –

  2. Rated 5 out of 5

    Maleen Van Deventer –

  3. Rated 5 out of 5

    Alecia Stofberg –

  4. Rated 5 out of 5

    Sonika Ferreira –

  5. Rated 5 out of 5

    Noreen Geldart –

  6. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  7. Rated 5 out of 5

    Leonor Boshoff –

  8. Rated 5 out of 5

    Yvette Venter –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top