Fabel: Die Stadsmuis en die Plaasmuis

Rated 4.92 out of 5 based on 12 customer ratings
(12 customer reviews)

R15,50 incl. VAT (15%)

Fabel: Die Stadsmuis en die Plaasmuis

Die fabels van Esopus is al lank gebruik om kinders lesse oor morele waardes en lewenswyses te leer. ‘n Fabel is ‘n vertelling waarin diere as mense optree om belangrike lewenslesse oor menslike swakhede en dwaashede oor te dra.

Die moraal van ‘n fabel fokus op wat reg en verkeerd is in menslike gedrag, en ondersoek die goeie en slegte eienskappe van mense.

Ideaal vir die volgende Aktiwiteite:

  • Verhaalbegrip: Luister na die storie en deel jou mening daaroor.
  • Luistervaardighede: Luister sonder om die spreker te onderbreek, neem beurt om te praat, en vra vrae vir verduideliking.
  • Verhaalvertelling: Vertel ‘n bekende storie met ‘n duidelike begin, middel, en einde.
  • Vraagbeantwoording: Beantwoord sowel oop as geslote vrae oor die storie.
  • Rolspel: Speel verskillende situasies uit die storie na.
  • Mondelinge Aanbieding: Lewer ‘n mondelinge aanbieding deur ‘n bekende storie in jou eie woorde te vertel.
  • Kort Verhaal: Vertel ‘n kort storie met ‘n eenvoudige storielyn en verskillende karakters.
  • Voorspellingsvaardighede: Gebruik visuele leidrade soos prente en boekomslange om die verloop van die storie te voorspel.
  • Kernbesonderhede: Identifiseer belangrike besonderhede in die teks.
  • Kreatiewe Skryf: Beplan, redigeer, en bied ‘n eie storie aan van ten minste twee paragrawe (ten minste 12 sinne) vir ander om te lees.

Let wel: Prente is in swart en wit.

12 reviews for Fabel: Die Stadsmuis en die Plaasmuis

  1. Rated 5 out of 5

    Wilma Engelbrecht

  2. Rated 5 out of 5

    Karlien Van der Merwe

  3. Rated 5 out of 5

    Lizelle Johnson

    Dis baie oulik!

  4. Rated 5 out of 5

    Louise Dingelstad

    My kind geniet dit!

  5. Rated 5 out of 5

    Christi Clements

  6. Rated 5 out of 5

    Corne Ronquest

  7. Rated 5 out of 5

    Hanlie Correia

    Oulik.

  8. Rated 4 out of 5

    Jenny Maynard

    Love the pictures to reinforce the text, especially for 2nd language.

  9. Rated 5 out of 5

    Ulla Spies

    Wonderlike hulpmiddel!

  10. Rated 5 out of 5

    Marlize Crouse

    HIerdie is baie oulik en baie spyt ek het die nie vroeër ontdek het nie.

  11. Rated 5 out of 5

    Anuschka Koopman

    Goeie werk!

  12. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top