Getal van die dag 101-110

Rated 4.80 out of 5 based on 5 customer ratings
(5 customer reviews)

R12,00 incl. VAT (15%)

Geskryf deur Kobie Kleynhans

Taakkaart dek die volgende:

  • Voltooi getallelyn,
  • Voltooi getalpatrone,
  • Skryf die getalnaam,
  • Orden getal: voor, tussen, na,
  • Ewe of onewe getal,
  • Rond af tot naaste 10,
  • Getalwaarde en plekwaarde,
  • Uitgebreide notasie,
  • Verdubbel en halveer in stappe,
  • Meer/minder as.

5 reviews for Getal van die dag 101-110

  1. Rated 5 out of 5

    myklaskamer@gmail.com

    Goeie dag Kobie,
    Kan ons asb die getal van die dag tot by 200 bestel by jou?
    Op jou webblad is net tot getal 130.
    Weereens dankie vir jou pragtige hulpmiddels jy maak my hande baie sterk en weer lekker om skool te hou!
    Lekker dag
    Suzanne

  2. Rated 5 out of 5

    Nicolene Monokoane

  3. Rated 4 out of 5

    Danel Bester

  4. Rated 5 out of 5

    Leonie

    Awesome

  5. Rated 5 out of 5

    Jeanette Fritz

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top