Getal van die dag 51-60

Rated 4.91 out of 5 based on 11 customer ratings
(11 customer reviews)

R12,00 incl. VAT (15%)

Geskryf deur Kobie Kleynhans

Taakkaart dek die volgende:

  • Voltooi getallelyn,
  • Voltooi getalpatrone,
  • Skryf die getalnaam,
  • Orden getal: voor, tussen, na,
  • Ewe of onewe getal,
  • Rond af tot naaste 10,
  • Getalwaarde en plekwaarde,
  • Uitgebreide notasie,
  • Verdubbel en halveer in stappe,
  • Meer/minder as.

11 reviews for Getal van die dag 51-60

  1. Rated 5 out of 5

    myklaskamer@gmail.com

    Hi Kobie.
    Ek het nou al my goedjies gedownload. Dit is net fantasties oulik! Baie, baie dankie en jul diens is so vinnig.
    Groete
    Ina Jacobs

  2. Rated 5 out of 5

    Vanessa Curle

  3. Rated 5 out of 5

    Lizelle Cooper

  4. Rated 5 out of 5

    Henriette Gildenhuys

  5. Rated 5 out of 5

    Marianne Delcarme

  6. Rated 5 out of 5

    Julian Abrahams

  7. Rated 5 out of 5

    Juanita Van Wyk

  8. Rated 5 out of 5

    Juane Viviers

  9. Rated 4 out of 5

    Anonymous

    Elke werkkaart lyk eenders wat lekker is, maar dit prikkel later nie meer die leerder omdat dit die heeltyd dieselde uitleg is. Om dit dieselfde te hou maar net die uitleg te skuif hier en daar sal hulle aanmoedig om mooi te lees.

  10. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  11. Rated 5 out of 5

    cathrien janse van rensburg

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top