Opgestel deur Kobie Kleynhans
Graad 1 Kwartaal 2 Huiswerkboek
- 8 Weke: Maandag – Donderdag
*** Hierdie boekies kan ook vir verryking of intervensie gebruik word!
Maak jou Graad 1 leerder gereed vir Kwartaal 2 met ons omvattende Huiswerkboek! Hierdie hulpbron dek ‘n verskeidenheid van vakke en aktiwiteite. Help jou kind om hul taal-, lees- en wiskundevaardighede te verbeter met kindervriendelike oefeninge en aktiwiteite vir 8 weke. Hierdie boekie perfek vir daaglikse oefening en om leer te versterk. Dit kan ook gebruik word vir verryking of intervensie. Berei jou Graad 1-leerder voor vir sukses met ons Kwartaal 2 Huiswerkboek!
Esmarie Rohr –
Moira Mentoor –
Vanessa –
Baie goeie huiswerkboek, wat nie te lank neem om die huiswerk te voltooi nie. Dit het ook goeie hersiening van werk gedoen.
Mart-Marie Holtzhausen –
Leande Venter –
Good
Christelle Deysel –
Anna Swanepoel –
Hettie Smit –
Simone –
Dit is baie oulik… Kan nie wag om dit te gebruik nie.
Matsie Siese –
Baie dankie vir die uitsonderlike werk.
Suzanne Smith –
susan de beer –
Ek is baie tevrede met die hulpmiddels.
Rozanne Nel –
Anonymous –
Mieke Louw –
Cindy –
Verskriklike oulike boekie.
Stefanie M. –
Ek gebruik hierdie huiswerkboeke as intervensie met my leerders en dit verrig baie en help my leerders baie met vaslegging.