Graad 1 Wiskunde Lesbeplanning Kwartaal 1

Rated 4.96 out of 5 based on 23 customer ratings
(23 customer reviews)

R80,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Wiskunde Lesbeplanning vir Graad 1 – Kwartaal 1 [PDF & MS WORD]

10x Weke (52X Bladsye)

Sluit riglyne in vir Basislynassessering.

Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Geheelklas: HOOFREKENE (10 min)
  • Geheelklas: PROBLEEMOPLOSSINGS (10min)
  • Geheelklas: GETALBEGRIP-ONTWIKKELING (10 min)
  • Geheelklas: NUWE KONSEPTE & HERSIENING (15 min)
  • Groepwerk: VASLEGGING VAN KONSEPTE (10 min)
  • Onafhanklik/Selfstandig: SKRIFTELIKE TAAK Voltooiing (30 min)

Daar word daagliks voorsiening gemaak om met drie groepe Groepwerk/Matwerk te doen terwyl ander leerders skriftelike take voltooi.

Die doel en struktuur van die lesbeplannings fokus hoofsaaklik op inhoud/konsepte wat geonderrig moet word in ooreenstemming met die CAPS-kurrikulum. Dit verskaf ‘n omvattende raamwerk vir die organisering en doeltreffend riglyn vir lesse, met inagneming van die leerdoelwitte, kurrikulumvereistes en die behoeftes van die leerders.

Die hulpbronne wat beskikbaar is op die webwerf se doelwit is om konsepte wat reeds onderrig is te ondersteun en om aanvullende materiaal te bied wat spesifiek aangepas is vir ‘n wye verskeidenheid kurrikula en onderrigstyle.

Daarom mag dit nodig wees vir jou as opvoeder om die lesbeplanning aan te pas en te personaliseer om dit in lyn te bring met jou hulpbronvereistes. Vir die rede is die lesbeplanning beskikbaar gestel in MS Word formaat.

 

23 reviews for Graad 1 Wiskunde Lesbeplanning Kwartaal 1

  1. Rated 5 out of 5

    Kobie Kleynhans –

    Hi Kobie.
    Dit is regtig van groooooot waarde. Baie mooi uiteengesit en verstaanbaar. My kinders se Wiskunde het verbeter vanaf ek die jaar jou goed gebruik. Ek is op die platteland en ek is totaal op my eie met beplanning en idees. Ek vat jou goed en “meng” dit met myne en so help dit my baie.
    Gaan jy Afrikaans beplanning ook doen? Ek sal dit net so graag wil he. Veral om kinders vinniger te leer sinne skryf. Ek dink ek werk te stadig met die skryfwerk. Dink as ek by jou kan sien wanneer om wat te doen sal dit ook verbeter in my klas.
    Ek waardeer regtig wat jy doen vir die onderwys.
    Lekker dag.
    Marilize van Zyl

  2. Rated 5 out of 5

    Kobie Kleynhans –

    Ek hou reeds meer as 20 jaar skool en ek moet eerlikwaar vir jou sê dat jou beplannings is puik! Dis duidelik en verstaanbaar…ek dink jy doen amazing werk…dit is veral baie behulpsaam vir nuwe onnies.
    Liezl Cornelius

  3. Rated 5 out of 5

    Salome W. –

    Weeklikse en daaglikse skedule maklik en netjies uiteengesit! Mens kan sien sy sit baie tyd en moeite in met haar produkte.

  4. Rated 5 out of 5

    Lizette De Jager –

  5. Rated 5 out of 5

    Annistatia –

  6. Rated 4 out of 5

    Jessica Robyn –

  7. Rated 5 out of 5

    Cinde Van Dyk –

  8. Rated 5 out of 5

    Jo-Ann van der Lingen –

  9. Rated 5 out of 5

    Estie Matthee –

  10. Rated 5 out of 5

    Anri Kasselman –

  11. Rated 5 out of 5

    Nanette S. –

  12. Rated 5 out of 5

    Este D. –

  13. Rated 5 out of 5

    Olga Murray –

  14. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  15. Rated 5 out of 5

    Janis Marais –

  16. Rated 5 out of 5

    Janie Brink –

  17. Rated 5 out of 5

    Suzelde Sauer –

  18. Rated 5 out of 5

    Cecile Lambrechts –

  19. Rated 5 out of 5

    Elizbe Kotze –

  20. Rated 5 out of 5

    Louise Swart –

    Volgens vereistes en duidelik verstaanbaar.

  21. Rated 5 out of 5

    Melodene Abrahams –

  22. Rated 5 out of 5

    Deniel M. –

  23. Rated 5 out of 5

    Natasha van der Walt –

    Baie deeglike en volgens CAPS.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top