Afrikaans EAT Aktiwiteitsboek 4 – Klanke, Leestekens en Luisterbegrip
Boek 4 fokus op die ontwikkeling van klankbewustheid, klankkombinasies en die gebruik van leestekens. Aktiwiteite sluit in klankidentifisering, woordbou, eenvoudige leesbegrip, en herskryf van sinne met korrekte leestekens. Die boek bevat ook inkleur- en tekenopdragte wat taalbegrip met visuele verwerking kombineer.
Ideaal vir:
– Vaslegging van vokaalklanke en eenvoudige woordpatrone
– Begripsontwikkeling deur prente, sinne en kleuropdragte
– Oefening van leestekens, hoofletters en sinstruktuur





Natasha du Toit –
Would love this for grade 3.
Anita –
Dek alles
Sayonita Douglas –
Gisiela –
Anotinette van Heerden –
Linda Potgieter –
Jeanne Swanepoel –
Kathryn Kopke –
Belinda Potgieter –
Madonna M. –
Rita –
All your products is excellent!!
Anika Rossi –
Worksheets very useful.
Amanda Britz –
Marelie Engelbrecht –
Sone V. –
Baie oulik, dankie Kobie. Oulike idees vir assesserings
Cindy Willmers –
Lowri van Niekerk –
Sharon K. –
Karima Omar –
Anonymous –
Anonymous –
Grizelda Prinsloo –
Anonymous –
Take is duidelik en goed uiteengesit, presies volgens CAPS, mooiste prente en takies. Baie dankie
Jennifer Spear –
Muriel Lloyd –
ELISE TITUS –
Baie groot hulp in die klaskamer.
Elizbe Kotze –
Anonymous –
I’m happy thank you
Laurene van Blerk –
always great service, and really nice products.
Nadia Graaff –
Anonymous –
Alles netjies saamgevat. Dit het my ure van voorbereiding gespaar. Baie dankie. Sal beslis meer en weer koop.
Chaneri Cilliers –
Annette Kotze –
Suzanne Jacobs –
Faiza Fisher –
Celiwe K. –
Great
Karin Cronje (verified owner) –
Melanie Edkins (verified owner) –
Mzwandile Ngaba (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Kirsten Winsor (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Hierdie reeks boekies is so handig in die klaskamer.
Anonymous (verified owner) –