Afrikaans EAT Aktiwiteitsboek 6 – Begrip, Spel en Kreatiewe Taalgebruik
Boek 6 is ’n geïntegreerde aanbieding van taalvaardighede wat fokus op begrip, spelling, klankpatrone en kreatiewe taalgebruik. Aktiwiteite sluit in luisterverhale, prentbesprekings, leesstukke, sinvoltooiing, en eenvoudige paragraaf skryf. Die boek sluit ook rymwoorde, patroonaktiwiteite, en flitswoord-oefeninge in.
Ideaal vir:
– Verdieping van lees- en luisterbegrip
– Oefening van spel, klankkombinasies en sinbou
– Kreatiewe skryf en taaltoepassing





Mzwandile Ngaba (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –