Graad 2 Datahantering Boek 4

Rated 4.92 out of 5 based on 12 customer ratings
(12 customer reviews)

R25,00 incl. VAT (15%)

Graad 2 Datahantering Boek 4

Datahantering ontwikkel die volgende vaardighede by die leerder: Die vermoë om …
te versamel; te organiseer; voor te stel; te ontleed; en gegewe data te interpreteer.

Die fokus in die onderrig en leer van datahantering in die grondslagfase is op sortering van voorwerpe en data op verskillende maniere, gebaseer op die eienskappe van die
voorwerpe of data.
Daar word van leerders verwag om prent- en kolomgrafieke te kan teken, en te kan interpreter, deur een tot een afparing van die gegewe data.

  • Sorteer data en teken ‘n piktogram.
  • Gebruik data en voltooi ‘n staafgrafiek.
  • Beantwoord vrae oor ‘n staafgrafiek.
  • 11x Skriftelike Take (19x bladsye)

12 reviews for Graad 2 Datahantering Boek 4

  1. Rated 5 out of 5

    Vernesia Petersen

    Fantastic child friendly books. Love it.

  2. Rated 5 out of 5

    Marietjie Mostert

  3. Rated 5 out of 5

    Melanie Nolte

  4. Rated 5 out of 5

    Monique Van Wyk

  5. Rated 4 out of 5

    Riaan Calldo

  6. Rated 5 out of 5

    Elme Deyzel

  7. Rated 5 out of 5

    De Groot Annemie

  8. Rated 5 out of 5

    Carla van Rooyen

  9. Rated 5 out of 5

    Maryke De Villiers

  10. Rated 5 out of 5

    Flomi

  11. Rated 5 out of 5

    MONIQUE

  12. Rated 5 out of 5

    Elsje (verified owner)

    Hierdie werkboek gaan ons baie help met voorbereiding!

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top