Graad 2 Huiswerkboek Kwartaal 1

Rated 4.88 out of 5 based on 34 customer ratings
(34 customer reviews)

R80,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 2 Kwartaal 1 Huiswerkboek

  • 8 Weke: Maandag – Donderdag

*** Hierdie boekie kan ook vir hersiening of intervensie gebruik word.

Berei jou Graad 2 leerder voor vir Kwartaal 1 met ons Huiswerkboek, opgestel deur Kobie Kleynhans! Hierdie boekie, wat 8 weke se aktiwiteite bevat, is die perfekte hulpmiddel vir huistaal, Engels FAL en wiskunde. Versterk jou kind se sigwoordeskat, klankbou, leesbegrip en taalgebruik met boeiende oefeninge. Die boekie fokus ook op getalbegrip, optelling/aftrekking, plekwaarde, vorme en woordsomme in Wiskunde. Hierdie boekie bied genoeg oefening aan vir vaslegging en kan ook vir hersiening of intervensie gebruik word. Kry die Graad 2 Kwartaal 1 Huiswerkboek vandag en ondersteun jou kind se leerervaring!

  1. Huistaal
  • Sigwoordeskat
  • Klankbou (Speltoets elke Vrydag)
    • dubbelklanke, tweeklanke (diftonge) – Funda Wande
  • Leesbegrip
  • Taalgebruik
    • Leestekens
    • Voornaamwoorde
    • Tydvorme (Verlede- & toekomende tyd)
  1. English FAL
  • Sight words & family words
  • Reading
  1. Wiskunde
  • Vergelyk, beskryf & orden getalle
  • Skryf en lees getalname
  • Getalkombinasies tot 15
  • Optelling/Aftrekking
  • Plek & Getalwaarde
  • Herbenoem/Uitgebreide Notasie
  • Ruimte & Vorm
  • Woordsomme

34 reviews for Graad 2 Huiswerkboek Kwartaal 1

  1. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Hierdie hulpbronne is regtig van groot hulp in die klaskamer en die kindertjies love dit. Ek sien altyd uit wanneer daar iets nuuts geplaas word op die groep sodat ek dit kan aankoop vir my klassie. Duisend dankies vir al die hulp en moeite wat u insit om ons Novice teachers te help. Mag u voorspoedig wees in alles wat u doen????

  2. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  3. Rated 5 out of 5

    Marietta Crous –

  4. Rated 4 out of 5

    Marianne le Roux –

  5. Rated 5 out of 5

    Martie Van der merwe –

  6. Rated 5 out of 5

    Trudy Van louw –

  7. Rated 5 out of 5

    Heidi Prinsloo –

    Baie oulik

  8. Rated 5 out of 5

    Yolanda Blignaut –

  9. Rated 5 out of 5

    carien venter –

    Great boekie. Hoogs aanbeveel.

  10. Rated 5 out of 5

    Annelize –

  11. Rated 5 out of 5

    Marelyn Prinsloo –

    Dit is n perfekte boekie vir graad 2. Ek is so opgewonde ek kan nie wag om my leerders daarmee te help nie.

  12. Rated 5 out of 5

    erica ranck –

    My Klaskamer is werklik ñ staatmaker. Baie dankie. ????

  13. Rated 4 out of 5

    Helene Mitchley –

  14. Rated 5 out of 5

    Liandre NoLiandre –

  15. Rated 5 out of 5

    Anna Swanepoel –

  16. Rated 5 out of 5

    Lizanne Vermeulen –

  17. Rated 4 out of 5

    Janie Brink –

  18. Rated 5 out of 5

    MARTIN FORTUIN –

  19. Rated 5 out of 5

    Co-maine Bailey –

  20. Rated 5 out of 5

    Fransicka Jobse –

    Mal oor die huiswerkboek vir Graad2.

  21. Rated 5 out of 5

    Lolita Cairncross –

  22. Rated 5 out of 5

    Bianca Engelbrecht –

    Baie oulik!

  23. Rated 5 out of 5

    Anélle Naudé –

  24. Rated 5 out of 5

    Ruann van der Westhuizen –

  25. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Thank you for good work!

  26. Rated 5 out of 5

    Charlotte Jacobs –

    Ongelooflik oulike boekie

  27. Rated 5 out of 5

    Jean-Mare Gouws –

  28. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  29. Rated 5 out of 5

    Elize Bouwer –

    My dogtertjie is mal oor die oefening, dit voel nie soos huiswerk of leerwerk nie

  30. Rated 5 out of 5

    Danita V d Merwe (verified owner) –

  31. Rated 5 out of 5

    Jolene Redelinghuys (verified owner) –

  32. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

    Ek is baie tevrede met die inhoud van die boek, dit is baie omvattend en gaan my so baie help. baie dankie vir dit.

  33. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

    Hierdie huiswerkboekies is ongelooflik waardevol! Die beste op die mark.

  34. Rated 5 out of 5

    Hanri (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top