Graad 2 Klankbou TAAKKAARTE 2

Rated 4.82 out of 5 based on 17 customer ratings
(17 customer reviews)

R25,00 incl. VAT (15%)

Graad 2 Klankbou TAAKKAARTE 2

Taak 1: Meervoude met -e

  • 2x Taakkaarte
  • Leerder lees sinne en verander die woord in hakies na sy meervoud.
  • bv. Die (koei) se kalfies drink melk.

Taak 2:  Meervoude met -s

  • 2x Taakkaarte
  • Leerder lees sinne en verander woorde in hakies na meervoude
  • bv.  Mamma gooi die konfyt in die (bottel).

Taak 3:  Meervoude met kort klinkers

  • 2x Taakkaarte
  • Leerder skryf meervoude met kort vokale klanke in lettergrepe bv. tas-se
  • Leerder verander woord in hakies na sy meervoud
  • bv. Die groot seuns dra (das) skool toe.

Taak 4: Meervoude met lang klinkers

  • 2x Taakkaarte
  • Leerder skryf meervoude met lang vokale klanke in lettergrepe bv. tra-ne
  • Leerder verander woord in hakies na sy meervoud
  • bv.  Die kind se (traan) wil net begin loop.

Taak 5: Werk met woorde: be-; ge-; ver-

  • 19x Taakkaarte
  • Skryf woorde met verskeie klanke (bv dr-, dw-; fl-; fr-; gl-; gr-; -ld; -rm; spr- ens)
  • Gebruik woorde in eie sinne.

Taak 6: Verkleining met -ie

  • 3x Taakkaarte
  • Transkripsie van verkleiningswoorde met -ie.
  • Verander die woord in hakies na sy verkleiningswoord.
  • bv. Ek skryf gou ‘n (brief) vir my ouma.

Taak 7:  Verkleining met -tjie

  • 3x Taakkaarte
  • Verander die woord in hakies na sy verkleiningswoord.
  • bv. Pappa stuur die stout (seun) na sy (kamer) toe.

Sluit in: Sigwoordeskat en hoefrekwensie woorde

Taakkaarte kan gelamineer word vir hergebruik.

17 reviews for Graad 2 Klankbou TAAKKAARTE 2

  1. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  2. Rated 5 out of 5

    Caro-Lee Wright

  3. Rated 5 out of 5

    Marietjie Mostert

  4. Rated 5 out of 5

    Lizelle Cooper

  5. Rated 5 out of 5

    Susan du Plooy

  6. Rated 5 out of 5

    Gertruida Strydom

  7. Rated 4 out of 5

    Sonja de Klerk

  8. Rated 4 out of 5

    Lolita Cairncrosd

    Gaan defnitief gebruik

  9. Rated 5 out of 5

    Sonja Otto

    Excellent

  10. Rated 5 out of 5

    Sanli Bester

  11. Rated 5 out of 5

    Hester Van Eden

  12. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  13. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  14. Rated 4 out of 5

    Anonymous

  15. Rated 5 out of 5

    Marietta Crous

  16. Rated 5 out of 5

    Elizbe Kotze

  17. Rated 5 out of 5

    Elizabeth Joubert (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top